Tag: kiesers

Home kiesers
As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?
Post

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande? Die Namibiese Verkiesingskommissie het aangekondig dat alle kiesers vanjaar ‘n nuwe kieserskaart moet kry. Die registrasie-proses is uitgesit van 3 Junie tot 1 Augustus vanjaar. Maar, Namibiërs kon nie 2,6 miljoen SIM-kaarte in twee jaar registreer nie… Kosmos...

Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba
Post

Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba

Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad en president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, Thabo Makgoba, sê kiesers staan voor die belangrikste besluit wat hulle dié jaar gaan neem. Makgoba het by die Paasdiens in die St Georges-katedraal gepraat. Hy beklemtoon die verkiesing in Mei is nie...

200m kiesers sal in een dag in Indonesië stem
Post

200m kiesers sal in een dag in Indonesië stem

200m kiesers sal in een dag in Indonesië stem In moontlik die grootste verkiesing oor een dag ter wêreld gaan meer as 200-miljoen geregistreerde kiesers môre in Indonesië stem. Drie kandidate staan vir die presidentskap, naamlik die gewese weermaggeneraal, Prabowo Subianto, met sy derde poging en tans die voorloper. Die ander twee was vroeër goewerneurs:...

Kiesers moet stem vir aanspreeklikheid
Post

Kiesers moet stem vir aanspreeklikheid

Kiesers moet stem vir aanspreeklikheid Die direkteur van Accountability Now in die buurland, Paul Hoffman, sê die komende verkiesing is ‘n geleentheid om aanspreeklikheid van die regering te eis en ‘n kans om diegene te vervang wat swak regeer het. Altesaam 350 politieke partye het vir die verkiesing geregistreer. Hoffman sê Suid-Afrikaners sal hul kruisies...

Zuma sê ANC reageer nie op kiesers nie
Post

Zuma sê ANC reageer nie op kiesers nie

Zuma sê ANC reageer nie op kiesers nie Oudpresident Jacob Zuma het die ANC betig oor sy gebrekkige reaksie op kiesers se bekommernisse. Hy het in Pietermaritzburg by die Moses Mabhida-eeufeesviering gepraat. Zuma sê mense het voor en na die plaaslike verkiesing in 2021 die ANC gewaarsku om nie Cyril Ramaphosa as leier te kies...

Kiesers in die DRK wag op hete kole
Post

Kiesers in die DRK wag op hete kole

Kiesers in die DRK wag op hete kole Kiesers in die Demokratiese Republiek van die Kongo wag vir die eerste uitslae van presidensiële en wetgewende verkiesings ná ‘n ongeskeduleerde dag lange verlenging wat sommige opposisiekandidate briesend gelaat het. Die stemmery sal bepaal of president Felix Tshisekedi ‘n tweede termyn sal ontvang na ‘n eerste vyf jaar...

IVP-president vra kiesers om te registreer
Post

IVP-president vra kiesers om te registreer

IVP-president vra kiesers om te registreer Die IVP-president, Velenkosini Hlabisa, moedig Suid-Afrikaners aan om te registreer sodat hulle stemme in volgende jaar se verkiesing gehoor kan word. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê byna 23 296 stemlokale in alle munisipaliteite landwyd sal Saterdag en Sondag oop wees sodat mense kan registreer. Hlabisa sê dis verstommend dat meer...

SA registreer kiesers – Kosmos 94.1
Post

SA registreer kiesers – Kosmos 94.1

SA registreer kiesers Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het aangekondig alles is slaggereed vir die komende kiesersregistrasienaweek in die buurland. Die uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, het die jongste inligting verstrek oor die OVK se voorbereidings en onthul meer as ‘n miljoen mense het sedert die bekendstelling van die aanlyn portaal geregistreer. Verder is 69 780 personeellede geregistreer...

Swapo moet vry vir kiesers, niks is vanselfsprekend nie
Post

Swapo moet vry vir kiesers, niks is vanselfsprekend nie

Swapo moet vry vir kiesers, niks is vanselfsprekend nie ‘n Politieke ontleder het gereageer op Swapo wat sy veldtog vir 2024 reeds van stapel gestuur het en aggressief besig is om stemme te werf. Volgens dr. Ndumba Kamwanyah, kan Swapo niks as vanselfsprekend aanvaar nie, veral nie met die uitdagings op voetsoolvlak nie. Kamwanyah sê...

Swapo kyk net na die regte van sy eie kiesers
Post

Swapo kyk net na die regte van sy eie kiesers

Swapo kyk net na die regte van sy eie kiesers Tangeni Iijambo, leier van die Swanu party, het ‘n mosie in die Nasionale Vergadering ingedien dat die huis die beleid oor nasionale versoening moet debatteer en bespreek. Hoofstuk III van die Grondwet, is duidelik oor die ‘beskerming van fundamentele menseregte en vryhede’. Iijambo sê dat die regerende party Swapo met...