Kinderhandel: Dis vriende en familie Navorsing toon kommerwekkende statistieke oor kinderhandel, met familie of vriende wat by byna die helfte van hierdie sake betrokke is. Volgens A21 se land-bestuurder, Katie Modrau, was familielede in 2023 by 16,7-persent van die sake betrokke en vriende by 14,3-persent. Modrau het die verdwyning van Joslin Smith, en die betrokkenheid...
November 2, 2024