Tag: kindermishandeling

Home kindermishandeling
Sewe gevalle van kindermishandeling daagliks, net in Oshikoto
Post

Sewe gevalle van kindermishandeling daagliks, net in Oshikoto

Sewe gevalle van kindermishandeling daagliks, net in Oshikoto Altesaam 557 gevalle van kindermishandeling is tussen 1 Januarie en 18 Maart vanjaar in die Oshikoto-streek aangemeld. Dit werk uit op sewe gevalle elke dag. Die sake sluit seksuele, fisiese, emosionele mishandeling en verwaarlosing in. Samuel Shivute, die voorsitter van die streeksraad sê geweld teen kinders en...

Tjokker-rugby kan kindermishandeling wees – Kosmos 94.1
Post

Tjokker-rugby kan kindermishandeling wees – Kosmos 94.1

Tjokker-rugby kan kindermishandeling wees Britse akademici beweer kinderrugby kan ‘n vorm van mishandeling wees weens die risiko van ernstige beserings. Volgens Britse media het navorsers van die universiteite van Winchester, Nottingham Trent en Bournemouth aangevoer die risiko van ernstige beserings druis in teen kindermishandelingwette. Hulle voer aan kinders en hul ouers kan nie wettiglik ingeligte...

Kindermishandeling word nie aangemeld nie
Post

Kindermishandeling word nie aangemeld nie

Kindermishandeling word nie aangemeld nie Ten spyte daarvan dat Namibië sterk kinderbeskermingswette en -beleide in plek het, word kindermishandeling nie gerapporteer nie en bly dit ‘n beduidende uitdaging. Die is volgens die kinderadvokaat Heather Harker wat met die nasionale uitsaaier gepraat het. Sy sê dat terwyl daar toenemende erkenning is van wydverspreide kindermishandeling en die...

Twee gevalle daagliks, van kindermishandeling, aangemeld
Post

Twee gevalle daagliks, van kindermishandeling, aangemeld

Twee gevalle daagliks, van kindermishandeling, aangemeld Uitdagings met kindermishandeling duur plaaslik voort. Volgens die adjunkminister van kinderwelsyn, Bernadette Jagger, werk haar ministerie saam met verskeie belanghebbendes. Sy het met die plaaslike uitsaaier gepraat en sê die voorkoms van mishandeling neem toe. Maatskaplike werkers het die afgelope boekjaar altesaam 779 gevalle van kindermishandeling hanteer – dis...