Dis weer Spray-a-Thon vir kinders met kanker Dit is tyd vir die jaarlikse “Nasionale Spray-a-Thon” saam met die Kankervereniging van Namibië ten bate van sy kinderondersteuningsprogram. Rolf Hansen, uitvoerende hoof, nooi die publiek om hul hare met kleur te laat spuit by La Vie Café in Windhoek se Onafhanklikheidsrylaan vir slegs 50 Namibiese dollar, om...
Tag: kinders
Wysig Veteranewet, vra ouer kinders van oorlogsveterane
Wysig Veteranewet, vra ouer kinders van oorlogsveterane Die Vereniging van Afhanklikes van Namibië se Veterane het ‘n petisie ingedien waarin die parlement versoek word om die Veteranewet te wysig om hulle te akkommodeer. Die groep was van plan om die petisie aan die Nasionale Vergadering se Speaker, Peter Katjavivi, te oorhandig, maar is na Zoo...
Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit
Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit Die uiters jong Angolese kinders wat in hulle tradisionele drag houtlepels op die hoofstad se strate verkoop, is terug. Dit kom nadat die prokureur Kadhila Amoomo die kwessie uitgelig het, en die kinders toe vir ‘n ruk verdwyn het. Die internasionale betrekkinge-ministerie het die saak...
Massaskietery in Indianapolis wond 7 kinders
Massaskietery in Indianapolis wond 7 kinders Sewe kinders is gewond in ‘n massaskietery buite ‘n winkelsentrum in Indianapolis in Amerika. Die slagoffers, wat almal tussen 12 en 17 jaar oud is, is laat Saterdagaand buite die stad se Circle Centre Mall beseer. Adjunk-polisiehoof, Tanya Terry sê beamptes wat die gebied gepatrolleer het, het skote gehoor...
Kinders moet veiligheidsgordels dra! – Kosmos 94.1
Kinders moet veiligheidsgordels dra! Die Padverkeersbestuurskorporasie in die buurland doen ‘n beroep op groter samewerking van motoriste se kant om die aantal kinders wat op paaie beseer of gedood word, te verminder. ‘n Woordvoerder, Simon Zwane, sê volgens die Africa Brain Child-inisiatief se verslag het 96 uit 100 kinders onder 14 wat na ‘n ongeluk...
Angolese kinders op straat – almal was nou hulle hande
Angolese kinders op straat – almal was nou hulle hande Dit wil voorkom asof Namibiese owerhede hulle hande was in verband met die uiters jong Angolese kinders wat in hulle tradisionele drag houtlepels op straat in die hoofstad verkoop. Die prokureur Kadhila Amoomo het amok oor die kwessie gemaak en die ministerie van internasionale betrekkinge...
Oorgrensreis met kinders – daar is spesifieke reëls
Oorgrensreis met kinders – daar is spesifieke reëls Ouers van Namibiese kinders wat alleen oor die grens met die kinders reis, benodig die skriftelike toestemming van die ander ouer. ’n Polisieverklaring moet deur die afwesige ouer verskaf word met al die nodige besonderhede, asook ’n afskrif van die kind se geboortesertifikaat en afskrifte van beide...
SA fokus op wettige oorgrens beweging van kinders oor Paasfees
SA fokus op wettige oorgrens beweging van kinders oor Paasfees Die buurland se maatskaplike ontwikkeling-departement sê hy werk in aanloop tot die Paasnaweek nou saam met die Grensbeheeragentskap om seker te maak van kinders se veilige beweging deur grensposte tussen Suid-Afrika, Zimbabwe en Botswana. Woordvoerder Lumka Oliphant sê amptenare sal Paasnaweek by die Beitbrug- en...
Sosiale media-verbod op Florida kinders onder 14
Sosiale media-verbod op Florida kinders onder 14 Kinders onder 14 in die Amerikaanse deelstaat Florida sal vanaf volgende jaar nie toegelaat word om sosiale media-rekenings te hê nie, terwyl 14- en 15-jariges ook ouertoestemming sal moet kry voor hulle platforms soos Snapchat en Instagram kan gebruik. Die goewerneur, Ron DeSantis, het die wet onderteken waarvolgens...
300 Nigeriese kinders terug, ongedeerd
300 Nigeriese kinders terug, ongedeerd Die Nigeriese weermag het byna 300 skoolkinders wat vroeër die maand in die land ontvoer is, gered. Hulle is ongedeerd. Gewapende bendelede op motorfietse het hulle op die sewende van die maand ontvoer nadat hulle die LEA Primary en Secondary School in die Kuriga-dorpie aangeval het. Amptenare sê die reddingsoperasie...