Tag: kla

Home kla
UPM parlementslede uitgegooi na PDM kla
Post

UPM parlementslede uitgegooi na PDM kla

UPM parlementslede uitgegooi na PDM kla Die rusie tussen die PDM en die United People’s Movement het gelei tot die onttrekking van laasgenoemde party se twee LP’s uit die Nasionale Vergadering. Jan van Wyk en Frans Bertolini het in die slag gebly omdat hul party hom by onafhanklike kandidaat Ally Angula geskaar het. Die speaker...

Nicaragua kla Duitsland aan – Kosmos 94.1
Post

Nicaragua kla Duitsland aan – Kosmos 94.1

Nicaragua kla Duitsland aan Nicaragua het ‘n aanklag by die Internasionale Geregshof teen Duitsland ingedien vir sy verskaffing van finansiële en militêre hulp aan Israel en die onttrekking van sy fondse aan die VN se Palestynse vlugtelingagentskap. Nicaragua het die hof versoek om noodmaatreëls uit te reik en Berlyn se militêre hulp aan Israel te...

Vervoer-vakbonde kla oor saamrydienste – Kosmos 94.1
Post

Vervoer-vakbonde kla oor saamrydienste – Kosmos 94.1

Vervoer-vakbonde kla oor saamrydienste Die Namibië Transport en Taxi-vakbond en die Namibië Bus- en Taxi-vereniging, oftewel Nabta, verskerp pogings om die bedrywighede van saamrydienste soos Yango en Indrive in die land te verbied. Hulle voer aan dat hierdie dienste nie onderhewig is aan dieselfde regulasies as tradisionele taxi’s nie, en dat dit die saamrydienste ‘n...

Moenie kla oor hitte nie, Australië bak behoorlik
Post

Moenie kla oor hitte nie, Australië bak behoorlik

Moenie kla oor hitte nie, Australië bak behoorlik Groot dele van Australië gaan weer vandag gebuk onder ‘n toenemende hittegolf, wat volgens die nasionale weervoorspeller die risiko van bosbrande in ‘n reeds hoë-risiko brandseisoen verhoog. Waarskuwings vir ekstreme hitte is vir die tweede dag in plek in die land met temperature in die hoë veertigs...

Moenie kla oor die plaaslike brandstofprys nie…
Post

Moenie kla oor die plaaslike brandstofprys nie…

Moenie kla oor die plaaslike brandstofprys nie… Kubane maak gereed vir erger ekonomiese swaarkry nadat die regering ʼn verstommende styging van 500 persent in brandstofpryse aangekondig het, met ingang 1 Februarie wat die prys per liter na 103 Namibiese dollar opstoot. Die kommunistiese regering sê dit is nodig om sy begroting te besnoei weens ʼn...

SA-ouers moet kla oor oortredings in skool-uniforms
Post

SA-ouers moet kla oor oortredings in skool-uniforms

SA-ouers moet kla oor oortredings in skool-uniforms Die Mededingingskommissie in die buurland moedig skole aan om seker te maak hulle het meer as een verskaffer van skoolklere. Die kommissie het in 2021 ‘n ooreenkoms beding vir skole om hulle eksklusiwiteits-ooreenkomste met verskaffers te laat vaar na ‘n klagte oor duur klere. Senior ontleder Karabo Motaung...

Rapporteer onwettige langafstandtaxi’s, moenie net kla
Post

Rapporteer onwettige langafstandtaxi’s, moenie net kla

Rapporteer onwettige langafstandtaxi’s, moenie net kla Die inwoners van Rehoboth en Groot Aub is bekommerd oor onwettige sewe-sitplek- en sedanvoertuie wat daagliks as langafstandtaxi-operateurs funksioneer. Ongelisensieerde voertuie en operateurs is nie ‘n nuwe probleem in Namibië nie en hou ‘n ernstige risiko in vir beide passasiers en ander padgebruikers. Die inwoners vra hoekom die onwettige...

Nog sensuspersoneel kla oor betalings
Post

Nog sensuspersoneel kla oor betalings

Nog sensuspersoneel kla oor betalings Plaaslike berigte lui dat 55 inligtingstegnologie spesialiste wat deur die Namibiese Statistieke-agentskap aangestel is, vies is oor vertragings in betalings wat reeds teen 30 November gemaak moes gewees het. Die groep is vir die sensus aangestel en hulle kontrakte is verleng tot 13 November. Die groep sê hulle is toe...

DA kla EFF se Tukkies studentebevel by menseregte-owerheid
Post

DA kla EFF se Tukkies studentebevel by menseregte-owerheid

DA kla EFF se Tukkies studentebevel by menseregte-owerheid Die DA-studenteorganisasie sê hy gaan vandag ‘n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie indien teen die EFF studentebevel by die Universiteit van Pretoria. Die EFF was sedert Dinsdag herhaaldelik betrokke by gewelddadige betogings op die kampus en intimideer en keer studente wat nie swart is nie, om op...

Zim-opposisie het tot môre om te kla, anders gaan uitnodigings vir inhuldiging uit – Kosmos 94.1
Post

Zim-opposisie het tot môre om te kla, anders gaan uitnodigings vir inhuldiging uit – Kosmos 94.1

Zim-opposisie het tot môre om te kla, anders gaan uitnodigings vir inhuldiging uit Uitnodigings sal binnekort na streeks- en internasionale staatshoofde gestuur word vir Zimbabwiese president Emmerson Mnangagwa se inhuldiging vir ‘n tweede termyn. Die seremonie sal na verwagting volgende week plaasvind, as daar geen hindernisse deur die opposisie is nie. Vanaf die dag van...