Horner se klaer geskors by Red Bull Die Red Bull Formule Eenspan se beheermaatskappy het die vrou geskors wat sy spanbaas Christian Horner van onvanpaste gedrag beskuldig het. Dit volg nadat hy in ‘n onlangse interne ondersoek vrygespreek is. Horner het volgehou hy is onskuldig. Die vrou is blykbaar met volle betaling geskors, maar die...
November 16, 2024