‘n “Dieretuin” wat kleiner as klein is David Lindon het voorheen opslae gemaak vir sy herskepping van ‘n Banksy-skildery sowel as Mickey Mouse in piepklein proporsies. Hy het nou miniatuurwesens geskep vir sy eerste solo-uitstalling, die wêreld se kleinste dieretuin, in die oog van ‘n naald, of selfs die kop van ‘n speld. “Jy kan...
Tag: klein
NASA se netwerk van klein maan-voertuie is gereed om te rol
NASA se netwerk van klein maan-voertuie is gereed om te rol Die konstruksie en toetse van die “CADRE-rovers” is voltooi, sê NASA. Hulle sal die maan-oppervlak gesamentlik karteer en ook dien as ‘n tegnologiese demonstrasie om die belofte van multi-robot sendings ten toon te stel. Die drie klein “Rovers” sal die maan in sinchronisasie met...
Klein- en medium-ondernemings kry eie fonds
Klein- en medium-ondernemings kry eie fonds Een van die mosies wat vandag in die Nasionale Vergadering voorgelê is, was deur Maximaliant Katjimune van die Popular Democratic Movement. Die mosie het ten doel om knelpunte in die finansiering van klein- en medium-ondernemings in Namibië te ondersoek, in ‘n poging om beter toegang tot, en die ekonomiese...
Ariamsvlei, Noordoewer, and Klein Menasse without electricity – nbc
Source link
Klein mosiehofrol maar N$30m geëis
Klein mosiehofrol maar N$30m geëis Die mosiehofrol was vanoggend relatief klein maar die uitstaande skuld het hoog vertoon. Regters Boas Usiku en Thomas Masuku het die twee sessies hanteer wat 83 aansoeke, waaronder 12 reël 108 aansoeke, bevat het. Kommersiële banke het 32 van die aansoeke gebring en hulle soek 14 eiendomme met uitstaande skuld...
Klein Windhoek residence robbed of N$120 000
Staff Reporter The Namibian Police are searching for unknown suspect(s) who stole N$120 000 in cash, along with additional items, from a house in Klein Windhoek on Friday. According to the police, the suspects broke the house’s windows to gain access and took several items, including a laptop, two suitcases with clothes, and N$120,000 in...
US Embassy moves to its new premises in Klein Windhoek – Windhoek Observer
Stefanus Nashama In a significant development marking the evolution of relations between the United States of America and Namibia, the United States of America recently moved its embassy operations to its newly constructed site in Klein Windhoek. Tiffany Miller, the Public Affairs Officer and Spokesperson for the US Embassy in Windhoek announced this transition, signifying...
Stolen properties found in Okuryangava after Klein Windhoek robbery
Staff Reporter A CASE of housebreaking with intent to rob and robbery with aggravating circumstances has been registered at the police station in Klein Windhoek following an incident at a flat in Michaelis Street. It is alleged that five masked men broke into a flat, held the occupants — a couple and their two kids...
Klein verbetering in SA-handelstoestande – Kosmos 94.1
Klein verbetering in SA-handelstoestande Suid-Afrika se handelstoestande het in Desember ʼn effense verbetering getoon. Hoewel 38 persent van deelnemers positief is, verwag 43 persent beter toestande in die komende ses maande. Altesaam 67 persent het laer verkoopsvolumes aangemeld, maar 37 persent het verhoogde nuwe bestellings ervaar. Volgens die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid het...
Goewerneur waarsku oor klein efundja in Omusati
Goewerneur waarsku oor klein efundja in Omusati Swaar reën in die westelike opvanggebied van die Cuvelai-Etosha-bekken het kitsvloede in die noordelike deel van die Omusati-streek tot gevolg gehad. Leonard Hango, ‘n senior hidroloog, het inwoners gewaarsku om versigtig te wees. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Erginus Endjala, goewerneur van Omusati-streek, wat sê dat reën...