Tag: kleinsake

Home kleinsake
Opleiding vir kleinsake begin volgende week
Post

Opleiding vir kleinsake begin volgende week

Opleiding vir kleinsake begin volgende week SMEs Compete sal vanaf 23 Januarie tot 2 Februarie opleiding in sakevaardigheidsontwikkeling in Windhoek, Walvisbaai en Oranjemund aanbied. Die kursusse is belangrik aangesien dit deelnemers se algemene prestasie verbeter en hulle leer wat hulle moet weet om sukses te behaal, vaardighede te verbeter en nuwe sterkpunte uit te lig...

Kleinsake in die Kaap kry verdere bystand
Post

Kleinsake in die Kaap kry verdere bystand

Kleinsake in die Kaap kry verdere bystand Kleinsakeondernemings in Kaapstad kan nou aanmeld om deel te neem aan die Produktiwiteitsdoeltreffendheids-program wat deur die stad befonds word. Die program fokus op ondoeltreffendheid in besighede en stappe om dit te verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê Produktiwiteit SA gaan na elke besigheid en beoordeel...

Pombili sê M+Z en Mercedes bemagtig jongmense, bevorder kleinsake – Kosmos 94.1
Post

Pombili sê M+Z en Mercedes bemagtig jongmense, bevorder kleinsake – Kosmos 94.1

Pombili sê M+Z en Mercedes bemagtig jongmense, bevorder kleinsake M+Z Mercedes-Benz het ‘n spiksplinternuwe ambassadeur in die vorm van die bekende sosiale media persoonlikheid Pombili Shilongo. Sy het ‘n nuwe C-klas voertuig ontvang as deel van haar vennootskap met M+Z Motors. Shilongo het met Kosmos 94.1 se Francois Lottering gesels en sê dit is verblydend...