Geslagsgeweld: Klem moet op trauma wees, nie sake nie Twee vroue het volgens die polisie se misdaadverslag deurgeloop onder hulle kêrels, teen wie hulle reeds talle klagte van aanranding gelê het. Hulle het egter die klagte teruggetrek en een, van Okombahe, is nou in die lykshuis en die ander, van Swakopmund, lê in die hospitaal...
Tag: klem
Nuwe onderwyswet lê klem op leerder dissipline
Nuwe onderwyswet lê klem op leerder dissipline Die nuwe Wet op Basiese Onderwys, wat verlede week aangekondig is, lê klem op leerder-dissipline en wys uit dat ouers die primêre verantwoordelikheid het om hul kinders te motiveer vir opvoeding en ‘n ingesteldheid op goeie gedrag en dissipline te kweek. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Iani...
Adjunkminister lê klem op waarde van tegniese onderwys
Adjunkminister lê klem op waarde van tegniese onderwys Die hoër onderwys-adjunkminister Natalia /Goagoses sê die oortuiging dat tegniese onderwys minder belangrik is as akademiese onderwys is nie waar nie, aangesien dit die sleutel tot enige land se ontwikkeling is. /Goagoses het tydens die amptelike opening van die derde nasionale vaardigheidskompetisie in Ongwediva gesê alle ontwikkelde...
Motorvrye Dag lê klem op alternatiewe vervoermiddels
Motorvrye Dag lê klem op alternatiewe vervoermiddels Motorvrye Dag is ‘n jaarlikse geleentheid wat wêreldwyd gehou word om groter gebruik van volhoubare alternatiewe vervoermiddels as motors te bepleit, soos fietsry. Dit sal ook omgewings-, gesondheids- en gemeenskapsverwante uitdagings aanspreek. Stad Windhoek sal saam met die res van die wêreld hierdie geleentheid herdenk op 29 September...