Man City klim weer na Foden se driekuns Die heersende kampioen, Manchester City, is nou tweede op die Engelse Premierliga se punteleer nadat Phil Foden se driekuns tot ʼn oortuigende drie-nul-oorwinning teen Brentford gelei het. City is nou twee punte agter die voorlopers, Liverpool, en gelyk met Arsenal, maar met een wedstryd oor. Man City...
Tag: klim
GRN-skuld klim amper 9% jaarliks, staan op N$113,5 miljard
GRN-skuld klim amper 9% jaarliks, staan op N$113,5 miljard Die regering se binnelandse skuld het gedurende Januarie met 1,7 persent op ‘n maand grondslag gestyg en met 8,7 persent op ‘n jaargrondslag gemeet. Dit staan nou op 113,5 miljard Namibiese dollar, amper helfte van die land se BBP. Regeringskuld verlaag ekonomiese aktiwiteit deur private kapitaalvorming...
Giniel de Villiers klim klassifikasie-leer in 2024 Dakar
Giniel de Villiers klim klassifikasie-leer in 2024 Dakar Vandag is die welverdiende rusdag van die 2024 Dakar-veldtydren nadat deelnemers Sneltrajek 6, een van die uitmergelendste sneltrajekte in die geskiedenis van die Dakar-ren, deurstaan het. Daar was heelwat drama in die 48-uur chronologiese sneltrajek, maar Giniel de Villiers van Toyota Gazoo Racing het tot sesde in...
Handelstekort klim verder, tot N$4,5 miljard
Handelstekort klim verder, tot N$4,5 miljard Namibië se handelstekort het in Oktober gestyg tot 4,5 miljard Namibiese dollar vergeleke met 3,3 miljard dollar in September en 2,2 miljard dollar in Oktober verlede jaar. Suid-Afrika is weer die grootste handelsvennoot en uitvoere is steeds uraan, nie-monetêre goud, petroleum olies en diamante. Heruitvoere het met 3,2 persent...
Afghanistan klim op die punteleer by Wêreldbeker
Afghanistan klim op die punteleer by Wêreldbeker Afghanistan het tot die sesde plek op die Wêreldbeker-punteleer gevorder met gister se oorwinning oor nog ’n voormalige kampioen. Hulle het Pakistan in Chennai met agt paaltjies geklop nadat hulle vroeër ook die verdedigende kampioen, Engeland, geskok het, wat nou in die tiende plek op die punteleer is....
Brent klim bo US$90, senuagtig oor Midde-Ooste
Brent klim bo US$90, senuagtig oor Midde-Ooste Brent ru-olie verhandel tans bo 90 Amerikaanse dollar per vat terwyl beleggers die toenemende geweld in Gaza dophou met ‘n moontlikheid dat dit kan versprei. Israel se sikkel het tot ‘n laagtepunt van byna agt jaar gedaal, nadat die land se eerste minister, Benjamin Netanyahu, belowe het om Hamas te...
SA klim hoog op misdaadaanwyser
SA klim hoog op misdaadaanwyser Tax Justice South Africa het kommer uitgespreek omdat Suid-Afrika sewende uit 193 lande is op ʼn skaal wat misdadigheid meet. Die tweede uitgawe van die aanwyser vir georganiseerde misdaad toon die land het 12 plekke op die misdaadaanwyser geklim. Dit was in 2021 in die negentiende plek, maar het vanjaar...
Brent klim weer, 6de week van stygings, op met 15,4% – Kosmos 94.1
Brent klim weer, 6de week van stygings, op met 15,4% Die Brent ru-olieprys het vanoggend weer geklim, wat dit die sesde week maak wat die kommoditeit opwaarts beweeg. Die mark is senuagtig omdat Opul en sy vennote vandag vergader met Rusland en Saoedi-Arabië wat reuse-besnoeiings toepas. Brent verhandel tans bo 85 Amerikaanse dollar ‘n vat....
Olie klim met nuwe ekonomiese aanwysers – Kosmos 94.1
Olie klim met nuwe ekonomiese aanwysers Oliepryse is al weer op met ‘n vyfde agtereenvolgende week van stygings, aangedryf deur optimisme dat gesonde vraag- en aanbodverlagings pryse voortvarend sal hou. Daar is toenemende verwagtinge dat sentrale banke soos die Amerikaanse Federale Reserweraad en Europese Sentrale Bank die einde van beleidsverskerpingsveldtogte nader, wat die vooruitsigte vir...
Voertuigverkope klim weer – Kosmos 94.1
Voertuigverkope klim weer Die aantal voertuigverkope vir Junie het met 51,4 persent op ‘n jaargrondslag toegeneem, van 872 eenhede in Junie verlede jaar tot 1 320 in Junie vanjaar. In vorige maande het verkope sedert Maart afgeneem, met Junie se verkope wat die eerste maandelikse toename sedertdien was. Ligte handelsvoertuie het verkope in Junie aangedryf...