Tag: klimaat

Home klimaat
Klimaat: Afrika moet fokus op wetenskap
Post

Klimaat: Afrika moet fokus op wetenskap

Klimaat: Afrika moet fokus op wetenskap ‘n Nuwe studie toon dat, as Afrika die gevolge van klimaatsverandering toepaslik wil hanteer, sy strategie moet fokus op die bevordering van wetenskapberoepe. Die studie, wat in die vaktydskrif Nature Communications gepubliseer is, voer aan dat volhoubaarheid verband hou met innovering en werkskepping. Wetenskap wat weer-, water- en klimaatdienste...

Klimaat – ons stuur af op ‘n ramp
Post

Klimaat – ons stuur af op ‘n ramp

Klimaat – ons stuur af op ‘n ramp Die Wêreld Meteorologiese-organisasie se jongste klimaatverslag bevestig dat 2023 die warmste jaar op rekord was, met die globale gemiddelde temperatuur wat 1,45°C bo die voor-industriële basislyn. Die stygende temperature beïnvloed voedselsekerheid, see-temperature, sowel as groogtes, storms en brande. Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres het...

VN vergader volgende week in Kenia oor klimaat
Post

VN vergader volgende week in Kenia oor klimaat

VN vergader volgende week in Kenia oor klimaat Die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram sê sy komende Omgewingsvergadering in Kenia sal ‘n reeks knellende omgewingskwessies ondersoek – van watertekorte tot die oorskakeling na skoon energie. Die vergadering begin volgende week. Die uitvoerende direkteur van die program, Inger Andersen, sê ses sleutelgesprekke sal gevoer word waarmee hulle...

Miljoene vir klimaat in Afrika
Post

Miljoene vir klimaat in Afrika

Miljoene vir klimaat in Afrika African Risk Capacity het ‘n vennootskap van 210 miljoen Namibiese dollar met die Amerikaanse regering gesluit om oor die volgende drie jaar toegang tot parametriese versekering reg oor Afrika uit te brei. Die bedryfshoof, Ange Chitate, sê hierdie fonds sal voedselsekerheid verbeter en klimaats-veerkragtigheid in 19 Afrika-state versterk. Parametriese versekering...

Verhouding tussen siektes soos malaria en klimaat ondersoek
Post

Verhouding tussen siektes soos malaria en klimaat ondersoek

Verhouding tussen siektes soos malaria en klimaat ondersoek Navorsers in Kenia het die belangrike rol van klimaatsverandering in die malariakrisis in dele van die land aangetoon. ‘n Wetenskaplike by die Internasionale Vee-navorsingsinstituut, James Akoko, wys op die toenemende impak van klimaatsverandering op siekte-oordragpatrone. Akoko verduidelik dat die skepping van ‘n weerstasie in die droogte geteisterde...

Klimaat: Afrika verloor 23 hektaar elke minuut
Post

Klimaat: Afrika verloor 23 hektaar elke minuut

Klimaat: Afrika verloor 23 hektaar elke minuut Met ‘n bevolking van 1,4 miljard, ‘n oppervlakte van meer as 30 miljoen vierkante kilometer, is Afrika die streek wat die kwesbaarste is vir klimaatsverandering. Uiterste weerverskynsels verswak grondgehalte en versnel verwoestyning met 319 miljoen hektaar wat hierdeur bedreig word. In Afrika raak grondagteruitgang 74 persent van mense...

Klimaat: Samewerking, nie kompetisie nie
Post

Klimaat: Samewerking, nie kompetisie nie

Klimaat: Samewerking, nie kompetisie nie Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres was op besoek aan Antarktika. Hy sê dat terwyl die gebied vir die meeste van ons geografies afgeleë is, is sy toekoms is nou gekoppel aan dié van toekomstige geslagte. Hy sê hy is aangemoedig om te sien hoe mense wat in en...

Klimaat skaad reeds gesondheid – Kosmos 94.1
Post

Klimaat skaad reeds gesondheid – Kosmos 94.1

Klimaat skaad reeds gesondheid Die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie Tedros Ghebreyesus sê klimaatsverandering skaad reeds mense se gesondheid en welstand. Siektes neem toe wat veroorsaak word deur ekstreme klimaatsgebeurlikhede, plus dié wat deur draers oorgedra word, asook die styging in kardiovaskulêre en asemhalingsiektes, wat onderskeidelik veroorsaak word deur uiterste hitte en lugbesoedeling. Dus kan die...

Klimaat: Wêreld het die pad byster geraak
Post

Klimaat: Wêreld het die pad byster geraak

Klimaat: Wêreld het die pad byster geraak Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, Antonio Guterres, waarsku die wêreld het grootliks die pad byster geraak met die beperking van aardverwarming, en dring aan op dapper optrede voor die VN se 2023 klimaatsberaad, COP28. Dit volg nadat die VN se jaarverslag ‘n wesenlike gaping aan die lig gebring...

Streeksdialoog oor klimaat en Afrika Vrydag gehou
Post

Streeksdialoog oor klimaat en Afrika Vrydag gehou

Streeksdialoog oor klimaat en Afrika Vrydag gehou Die omgewingsministerie, in vennootskap met die Omgewingsbeleggingsfonds, bied Vrydag die Streeksdialoog met Afrika van die Groen Klimaatfonds in die hoofstad aan. Die woordvoerder van die fonds, Lot Ndamanomhata, sê die dialoog wil ondersteuning bied vir innoverende beleggings- en gereedheidsinisiatiewe op nasionale en streeksvlak. Dit sal tegniese besprekings en...