Sonvlek-siklus raak die klimaat Almal wag vir reën te midde van ‘n hittegolf van mense lam lê maar die bekende weerkenner en meteoroloog Johan van den Berg sê die sonvlek-siklus, ook bekend as die Gleissberg-siklus, beïnvloed klimaat. Van den Berg sê ons kom aan die einde van die siklus waar sonvlekke verminder en droogte toestande...
December 15, 2024
Tag: klimaat
Home
klimaat
Post
September 25, 2023September 25, 2023Uncategorized
Klimaat moet prioriteit bly – Kosmos 94.1
Klimaat moet prioriteit bly Klimaatsverandering het ‘n realiteit geword met groot storms, veldbrande en hittegolwe regoor die wêreld. Tog, wil dit voorkom asof regerings nie die uitdaging ernstig opneem nie. Die sekretaris-generaal van die VN, Antonio Guterres het die Algemene Vergadering toegespreek en sê dit sal ‘n prioriteit bly. Post navigation Source link
Post
September 8, 2023September 8, 2023Uncategorized
G20 verander die klimaat, het die mag om dit aan te spreek – Kosmos 94.1
G20 verander die klimaat, het die mag om dit aan te spreek Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies is in Nieu-Delhi in Indië waar die G20-beraad die naweek plaasvind. Hy sê G20-lande is verantwoordelik vir 80 persent van die wêreld se vrystellings en dus, kan die groepering ‘n werklike verskil aan die klimaatskrisis maak. Post...