Wêreldbank beloof N$1,8 miljoen vir klimaat-navorsing Die Wêreldbank het hom daartoe verbind om 1,8 miljard Namibiese dollar aan die Consortium of International Agricultural Research Centres te gee. Hierdie befondsing vorm deel van bykomende geld wat daarop gemik is om klimaat-navorsing in Afrika te versnel. Die fondse sal beskikbaar gestel word aan die Accelerating Impacts of...
December 26, 2024