Ses-maande oue seuntjie sterf, wag week vir vervoer kliniek toe Die tragiese dood van ‘n ses-maande-oue seuntjie het weer die land se gebrek aan ambulanse, veral in landelike gebiede, in fokus geplaas. Die ma van Paul Katiisa, van Okamatapati in die Otjozondjupa-streek, het volgens ‘n polisieverslag vanaf verlede Maandag probeer om ‘n geleentheid te kry...
Tag: Kliniek
Kliniek haas om aksie te neem oor Kate se mediese rekords
Kliniek haas om aksie te neem oor Kate se mediese rekords Die uitvoerende hoof van ‘n Britse hospitaal het onderneem om alles moontlik te doen ná bewerings dat die Prinses van Wallis se mediese inligting uitgelek het. Al Russell het reageer op beskuldigings dat personeel by die London Clinic probeer het om toegang te verkry...
Nuwe kliniek fokus op seksuele gesondsdienste
Nuwe kliniek fokus op seksuele gesondsdienste Die #BeFree-kampus het reeds gesluit maar heropen weer volgende jaar op 8 Januarie. Volgens Saddam Biwa, die programbestuurder by die jeug-projek van die One Economy Foundation, sal die #BeFree Cares-kliniek oopmaak wat seksuele gesondheidsdienste aan die jeug sal verskaf. Biwa verduidelik. Post navigation Source link
Kliniek in Noord-Kaap ná ses jaar onvoltooid – Kosmos 94.1
DA: Kliniek in Noord-Kaap ná ses jaar onvoltooid Die DA in die Noord-Kaap sê die provinsiale regering moet verduidelik hoekom daar ʼn voortgesette vertraging is met die voltooiing van die Boegoeberg-kliniek wat lei tot stygende uitgawes. Die Boegoeberg-kliniek het oorspronklik in September 2017 begin en sou binne ʼn jaar voltooi wees. Volgens ʼn woordvoerder...