Tag: klop

Home klop
Desert Baby Jewels bons terug, klop Tanzanië
Post

Desert Baby Jewels bons terug, klop Tanzanië

Desert Baby Jewels bons terug, klop Tanzanië Netbal Namibië se Onder-20 span, die Baby Desert Jewels, het op skouspelagtige wyse herstel by die Afrika o.21 Wêreldbeker-uitdunne in Pretoria. Hulle het hul openingswedstryd teen Malawi met 23-48 verloor. Hulle het egter teruggebons om hul wedstryd teen Tanzanië gemaklik met 38 punte te wen. Die eindtelling was...

Bye klop Alcaraz een-stroop – Kosmos 94.1
Post

Bye klop Alcaraz een-stroop – Kosmos 94.1

Bye klop Alcaraz een-stroop Tennis: Carlos Alcaraz se wedstryd teen Alexander Zverev by die Indian Wells-toernooi is onderbreek toe ‘n swerm bye die baan ingeval het. Alcaraz het Zverev maklik verslaan, maar tweede gekom teen die bye toe hulle die kragmeting vir omtrent ‘n uur vertraag het. Hy is op die voorkop gesteek voor die...

Pirates klop Chiefs voor meer as 86-duisend ondersteuners in opwindende Soweto derby
Post

Pirates klop Chiefs voor meer as 86-duisend ondersteuners in opwindende Soweto derby

Pirates klop Chiefs voor meer as 86-duisend ondersteuners in opwindende Soweto derby Sokker: In die mees opwindende Soweto derby in verskeie seisoene, het Monnapule Saleng gister die wendoel aangeteken met Orlando Pirates wat twee keer moes inhaal om Kaizer Chiefs 3-2 te klop. President Cyril Ramaphosa was een van die ondersteuners in die skare van...

Niegrië klop Capricorn Eagles met 55 lopies
Post

Niegrië klop Capricorn Eagles met 55 lopies

Niegrië klop Capricorn Eagles met 55 lopies Die Capricorn Eagles het vandag pak gekry in hul tweede T20 wedstryd by die Afrika Spele in Ghana. Nigerië het die Namibiërs met 55 lopies geklop. Nigerië het eerste gekolf en 111 vir 6 in 20 boulbeurte aangeteken. Die Eagles is toe vir net 56 lopies in 18,4...

Capricorn Eagles klop SA by Afrika-spele
Post

Capricorn Eagles klop SA by Afrika-spele

Capricorn Eagles klop SA by Afrika-spele Namibië se nasionale vroue-krieketspan, die Capricorn Eagles, het hulle eerste wedstryd by die Afrika-spele teen Suid-Afrika gewen. Die Eagles het met een lopie gewen volgens die Duckworth-Lewis- Stern metode. Die Eagles het eerste gekolf en 89 vir 7 aangeteken, met Wilka Mwatile wat die hoogste lopie-telling van 37 in...

Alcaraz klop Nadal in Vegas-vertoonwedstryd
Post

Alcaraz klop Nadal in Vegas-vertoonwedstryd

Alcaraz klop Nadal in Vegas-vertoonwedstryd Tennis: Die wêreld se nommer twee, Carlos Alcaraz, het net-net daarin geslaag om sy beroemde Spaanse landgenoot, Rafael Nadal, in hulle vertoonwedstryd in Las Vegas, Amerika, te klop. Nadal het die eerste stel gebuit en Alcaraz die tweede, waarna Alcaraz sy teenstander in die beslissende valbylpot 14-12 uitgeknikker het. Albei...

Ierland klop Wallis 31-7 in Sesnasies
Post

Ierland klop Wallis 31-7 in Sesnasies

Ierland klop Wallis 31-7 in Sesnasies Rugby: Ierland het twee oorwinnings nodig om ‘n ongehoorde agtereenvolgende Sesnasie-Grand Slam in te palm nadat hulle Wallis gister met 31-7 geklop het in ‘n soms senuagtige vertoning op Lansdowne Road. Ierland het ‘n bonuspunt verdien en hulle elfde agtereenvolgende Sesnasies-oorwinning is gelyk aan Engeland se rekord, wat tussen...

Trump klop Haley gemaklik in Suid-Carolina
Post

Trump klop Haley gemaklik in Suid-Carolina

Trump klop Haley gemaklik in Suid-Carolina Donald Trump het sy naaste teenstander, Nikki Haley, maklik in Suid-Carolina se Republikeinse verkiesingstryd verslaan. Met sowat 83 persent van die stemme getel, het Trump gemaklik voorgeloop met 60 persent teenoor Haley se 39,4 persent. Dit het sy reeks oorwinnings verleng op sy weg na ‘n derde agtereenvolgende presidensiële...

Kansas City Chiefs klop San Francisco 49ers in Super Bowl
Post

Kansas City Chiefs klop San Francisco 49ers in Super Bowl

Kansas City Chiefs klop San Francisco 49ers in Super Bowl Amerikaanse voetbal: Die Kansas City Chiefs het die San Francisco 49ers in ekstra tyd met 25-22 in Las Vegas geklop om die Super Bowl ‘n tweede jaar agtereenvolgens te wen, en vir die derde keer in vyf jaar. Patrick Mahomes se aangee na Mecole Hardman...

Sunrisers EC klop MI Cape Town in SA20
Post

Sunrisers EC klop MI Cape Town in SA20

Sunrisers EC klop MI Cape Town in SA20 Krieket: Sunrisers Eastern Cape se draaiboulers het hulle gehelp om die oorhand met vier lopies te kry oor MI Cape Town in hulle SA20-kragmeting in Gqeberha. Sunrisers het die besoekers beperk tot 171 vir sewe nadat die tuisspan ‘n mededingende 175 vir ses in hulle 20 beurte...