Springbok-vrouespan se afrigter sê insinkings knou vordering Rugby: Die Springbok-vrouespan se hoofafrigter, Louis Koen, sê die span het aansienlike vordering gemaak op hulle Europese toer, wat met ‘n nederlaag teen Amerika in Londen geëindig het. Koen voeg by hulle moet insinkings in hulle spel in hoë-intensiteit situasies uitskakel. Die vroue het ‘n teleurstellende 38-17 nederlaag...
Tag: knou
SA nuwe minimumloon gaan boere knou
SA nuwe minimumloon gaan boere knou Die nuwe nasionale minimum loon in Suid-Afrika, insluitend vir plaaswerkers, is vanaf 1 Maart tot R27,58 per uur verhoog. Dit is ‘n verhoging van 8,5 persent vergeleke met die minimum loon van R25,42 per uur tot die einde van Februarie en ook hoër as die gemiddelde inflasiekoers van 6...
Transnet-probleme knou SA steenkooluitvoere – Kosmos 94.1
Transnet-probleme knou SA steenkooluitvoere Suid-Afrika se grootste steenkoolterminaal by Richardsbaai in KwaZulu-Natal worstel met die nagevolge van die onlangse jare se volgehoue spoorlynkwessies by Transnet, met steenkooluitvoere onder die vlakke wat in 1992 opgeteken is. Die terminaal het ‘n jaarlikse vermoë van 82-miljard kilogram, maar het verlede jaar net meer as 42-miljard kilogram hanteer. Die...
Kaapstad-hawe se probleme knou vrugteboere
Kaapstad-hawe se probleme knou vrugteboere ʼn Onafhanklike ontleder sê probleme by Kaapstad se hawe moet dringend opgelos word. Massiewe agterstande en vertragings het ontstaan as gevolg van toerusting wat breek, ʼn tekort aan arbeid, gebrekkige instandhouding, ʼn afname in produktiwiteit, asook sterk winde. Vrugteboere is gedwing om hulle handelseisoen met ʼn agterstand te begin. Sommige...
Beleid vir studentehulp kan studente knou
Beleid vir studentehulp kan studente knou Universiteite in Suid-Afrika het gewaarsku die voorgestelde studentelenings-beleid kan die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente knou. Die lening sal huishoudings met ‘n jaarlikse inkomste van tussen 350 000 en 600 000 Suid-Afrikaanse rand bevoordeel. Die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, se aankondiging van lenings vir die sogenaamde verlore...
Droogte knou ook mense in stedelike gebiede
Droogte knou ook mense in stedelike gebiede Die aanhoudende droogtesituasie raak nie net boere en landelike gemeenskappe nie, maar ook stedelike gebiede, sê Elia Irimari, goewerneur van die Oshana-streek. Hy het gepraat tydens die oorhandiging van kospakkies deur die Oshana-streeksraad aan die streek se drie plaaslike owerhede. Altesaam 12 790 mense het tot dusver geregistreer...
Beserings knou Pakistan – Kosmos 94.1
Beserings knou Pakistan Krieket: Pakistan se probleme met beserings word al hoe groter met wegbreker, Abrar Agmed, wat die derde speler word in drie dae wat nie in die tweede toets teen Australië kan speel nie. Ahmed het die nederlaag met 360 lopies in Perth misgeloop omdat hy ongemak met sy been verduur, en het...
Beurtkrag knou kos-aflewering – Kosmos 94.1
Beurtkrag knou kos-aflewering Die aanlyn platform in die buurland om etes te bestel en te laat aflewer, Uber Eats, erken beurtkrag het ʼn beduidende invloed op die aflewering van kos. Die bedryfshoof vir Uber Eats in sub-Sahara-Afrika, Charles Mhango, wys op die uitdagings vir restaurante en afleweraars weens verbindingsprobleme as gevolg van Eskom se afwisselende...
Binnegevegte ‘knou openbare ondernemings’ – Kosmos 94.1
Binnegevegte ‘knou openbare ondernemings’ Die voorsitter van die Forum vir Hoof Uitvoerende Beamptes van Openbare Ondernemings, Fluksman Samuehl, spreek kommer uit oor gevalle van binnegevegte wat plaasvind wanneer direksies en die uitvoerende komitees van hierdie instellings nie saamstem nie. Hy sê sulke voorvalle bedreig die volhoubaarheid van die ondernemings en raak alle Namibiërs. Kosmos 94.1 Nuus...
SA belasting knou verbruikers – Kosmos 94.1
SA belasting knou verbruikers ‘n Verslag deur die Solidariteit Navorsingsinstituut toon die Suid-Afrikaanse belastingstelsel verlam die ekonomie, ondanks ‘n BTW-koers van 15-persent wat goed vergelyk met wêreldstandaarde. Die verslag wys op hoë belasting op verskeie gebiede, wat min besteebare inkomste laat. ʼn Navorser van die instituut, Theuns du Buisson, sê die stelsel beskik nie oor...