Koalisies moet gereguleer word Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Vereniging sê koalisies moet gereguleer word om bestendigheid te verseker. Sedert 2016 het koalisies in die meeste metropolitaanse rade soos dié van die Stad Johannesburg, die Stad Kaapstad en die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit regeer, maar dit bly onstabiel. Die vereniging se president, Bheke Stofile, sê ʼn wetgewende...
Tag: koalisies
Mashatile sê koalisies is dalk nie nou lewensvatbaar nie
Mashatile sê koalisies is dalk nie nou lewensvatbaar nie Suid-Afrikaanse adjunkpresident Paul Mashatile sê die nasionale dialoog oor koalisies onder leiding van die regering, toon koalisies is nie in hierdie stadium die beste oplossing nie. Dit is gegewe Suid-Afrika se uiteenlopende samelewing. Hy het ʼn ANC-vergadering met Palestine Solidarity by die Riverside-moskee in Durban toegespreek....
Swartbooi spreek koalisies aan – Kosmos 94.1
Swartbooi spreek koalisies aan Die leier van die Landless Poeple’s Movement, Bernadus Swartbooi sê sy lede moet daarop gerig moet wees om gelyke verdeling van al die land se hulpbronne te verseker. Volgens Swartbooi is Namibië tans ‘n eenpartystaat en ‘n pad moet gevind word om na ‘n mensgesentreerde veelparty-demokrasie te beweeg. Hy het by...
Joburg Crisis Alliance wil nie koalisies hê
Joburg Crisis Alliance wil nie koalisies hê Die Johannesburg Crisis Alliance maak gereed vir sy derde krisisberaad wat op probleme fokus wat die stad Johannesburg in die gesig staar. Die alliansie bestaan uit die Ahmed Kathrada-stigting, die Organisasie teen Belastingmisbruik, Action for Accountability, Defend our Democracy en die Johannesburg Inner City Partnership. Die alliansie se...
EFF vorder uiters goed met koalisies
EFF vorder uiters goed met koalisies Die EFF se woordvoerder, Sinawo Tambo, sê die party vaar goed in koalisie-regerings in munisipaliteite. Volgens Tambo doen hulle nie net goed in terme van bestuur nie, maar die party verhoed die ANC om met sy massiewe buitery aan te gaan waaraan hulle so gewoond geraak het. Hy sê Suid-Afrikaners moet...
Verdere dialoog nodig oor koalisies – Kosmos 94.1
Verdere dialoog nodig oor koalisies Die GOOD-party in die buurland sê die dokument oor die uitkoms van die Nasionale Dialoog oor Koalisieregering moet aan sy strukture en lede voorgelê word. Sy afvaardiging het nie ‘n mandaat om tot die verklaring in te stem sonder verdere gesprekvoering nie. Die sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die verklaring verbind hulle tot verdere...