De Kock trek los teen Paarl Royals Krieket: Nadat hy gesukkel het om aan die gang te kom in die SA20, het Quinton de Kock gister uiteindelik losgetrek teen Paarl Royals in die Paarl. Die besoekers het ‘n eensydige wedstryd met 57 lopies gewen en die boonste posisie op die punteleer ingepalm. Nadat die Super...
Tag: Kock
Indië is groot uitdaging: De Kock
Indië is groot uitdaging: De Kock Krieket: Die twee topspanne in vanjaar se Wêreldbeker, Indië en Suid-Afrika, kom vandag op Eden Gardens, Kolkata, vir die eerste keer in die toernooi teen mekaar te staan. Beide het reeds gekwalifiseer vir die onderskeie halfeindstryde. Indië is die enigste onoorwonne span in die kompetisie na sewe wedstryde, met...
De Kock, Van der Dussen centuries help SA thrash New Zealand
Quinton de Kock hit his fourth century of the World Cup while Rassie van der Dussen cracked his second as South Africa thrashed New Zealand by 190 runs on Wednesday to take a step closer to the semi-finals. The Proteas’ commanding 357-4 was built on De Kock’s 114 and Van der Dussen’s 133. New Zealand,...
Ton-up De Kock leads SA World Cup rout of Bangladesh
Quinton de Kock hit a brilliant 174, his third century of the World Cup, as South Africa hammered Bangladesh by 149 runs in Mumbai on Tuesday. The Proteas were briefly in trouble at 36-2 after winning the toss but rallied strongly, taking 144 runs off the last 10 overs to finish on 382-5 amid a...
De Kock stars as SA crush go-slow Australia in World Cup
Quinton de Kock hit his second successive century at the World Cup on Thursday as South Africa sent five-time champions Australia crashing to a 134-run defeat. After the Proteas had made 311-7, Australia lost six wickets with just 70 on the board and then focused solely on attempting to limit the damage to their net...
Quinton de Kock tree uit na Wêreldbeker – Kosmos 94.1
Quinton de Kock tree uit na Wêreldbeker Die Protea-paaltjiewagter, Quinton de Kock, het bekendgemaak hy tree uit eendagkrieket na die Wêreldbekertoernooi in Indië. Dit volg op sy vroeëre uittrede uit toetskrieket, hoewel hy steeds beskikbaar sal wees vir T20’s. Die 30-jarige De Kock het in 140 eendagwedstryde vir die Proteas gespeel sedert sy buiging tien...