Tag: Kodwa

Home Kodwa
Minister Kodwa ontmoet Springbokbestuur en spelers
Post

Minister Kodwa ontmoet Springbokbestuur en spelers

Minister Kodwa ontmoet Springbokbestuur en spelers Rugby: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, het die Springbokke sterkte toegewens met die begin van hulle internasionale seisoen. Kodwa het met die bestuur en spelers in Kaapstad vergader. Die woordvoerder, Litha Mpondwana, sê Kodwa het Rassie Erasmus se terugkeer as hoofafrigter en nuwe toevoegings tot...

Kodwa beloof versigtige oorweging van Boks Suid-Afrika se saak
Post

Kodwa beloof versigtige oorweging van Boks Suid-Afrika se saak

Kodwa beloof versigtige oorweging van Boks Suid-Afrika se saak Boks: Die Suid-Afrikaanse sport-minister, Zizi Kodwa, doen ‘n beroep dat dringend aandag gegee word aan ‘n hofsaak waarby Boks Suid-Afrika betrokke is. Dit volg na die Hooggeregshof in Pretoria die aanstelling van ‘n nuwe raad vir die liggaam verbied het. Kodwa het die regering se verbintenis...

Minister Zizi Kodwa welcomes decision to suspend Mandela auction
Post

Minister Zizi Kodwa welcomes decision to suspend Mandela auction

South African arts and culture minister Zizi Kodwa has welcomed the decision to suspend the auction of the late former president Nelson Mandela’s personal belongings, including his identity document (ID) book, trademark shirts, hearing aid equipment, spectacles, shoes and 100 other items. Mandela’s daughter Makaziwe had reportedly initiated the auction with the New York-based Guernsey’s...

Kodwa wens Kani geluk – Kosmos 94.1
Post

Kodwa wens Kani geluk – Kosmos 94.1

Kodwa wens Kani geluk Die buurland se minister van sport, kuns en kultuur, Zizi Kodwa, het die bekende akteur en dramaturg, John Kani, gelukgewens nadat hy aangewys is as ‘n ere-offisier van die Voortreflikste Orde van die Britse Ryk. Kani het tydens sy loopbaan oor ses dekades erkenning verdien in teater, rolprente en televisie en...

Kodwa sê hulle sal appelleer teen Wada-besluit oor opkikkers
Post

Kodwa sê hulle sal appelleer teen Wada-besluit oor opkikkers

Kodwa sê hulle sal appelleer teen Wada-besluit oor opkikkers Die buurland se sportminister, Zizi Kodwa, kondig planne aan om appèl aan te teken teen die Wêreldagentskap teen die Gebruik van Opkikkers, bekend as Wada, se besluit oor nie-voldoening. Die sanksies sal moontlik die vlaghysing en volkslied verbied tydens internasionale kompetisies, insluitend die Wêreldbeker-rugby- en kriekettoernooie....