Tag: Koedoe

Home Koedoe
Koedoe sê die toekoms is hoopvol
Post

Koedoe sê die toekoms is hoopvol

Koedoe sê die toekoms is hoopvol Die deurwinterde diplomaat en eerste Suid-Afrikaanse ambassadeur na Namibië, dr. Riaan ‘Koedoe’ Eksteen sê op die land se 34ste herdenking van onafhanklikheid, dat Namibië se toekoms is hoopvol en vol moontlikhede. Post navigation Source link

Koedoe Eksteen gesels oor Namibië in Kopenhagen
Post

Koedoe Eksteen gesels oor Namibië in Kopenhagen

Koedoe Eksteen gesels oor Namibië in Kopenhagen Dr. Riaan Eksteen, ook bekend as Koedoe Eksteen, wat Suid-Afrika se eerste ambassadeur in Namibië was, is op die oomblik in Europa waar hy verskeie lesings aanbied. Hy ken die Namibiese politieke landskap baie goed en was nou betrokke by Namibië se samesprekings met ander lande voor en...

Koedoe kom kuier en bring presente
Post

Koedoe kom kuier en bring presente

Koedoe kom kuier en bring presente Dr Riaan Eksteen, ook bekend as Koedoe Eksteen, wat Suid-Afrika se eerste ambassadeur in Namibië was, besoek die land van môre af. Hy ken die Namibiese politieke landskap baie goed en was nou betrokke by Namibië se samesprekings met ander lande voor en na onafhanklikheid. Eksteen het was die...