Hoë koers van tienerswangerskappe wek kommer Die buurland se basiese onderwys-departement van het ‘n Leerder-swangerskapsbeleid uiteengesit. Statistiek Suid-Afrika het ‘n swangerskapsyfer van vier-persent onder leerders van 14- tot 19-jaar-oud tussen 2018 en 2022 aangedui. Die beleid sluit in bepalings vir leerderbehoud en ‘n mediese sertifikaat vir veiligheidsversekering. Leerders kan skoolgaan tot hulle agt maande swanger...
Tag: koers
Dakar: Geniel-hulle verloor bietjie koers
Dakar: Geniel-hulle verloor bietjie koers Die tweede week van die 2024 Dakar was as taai en uitdagend deur bestuurders beskryf. Die sewende trajek het bestaan uit 873 kilometer met ‘n 483 kilometer sneltrajek. Geniel de Villiers en sy navigator Dennis Murphy het die pad effe so bietjie verloor en het 11de vinnigste ingekom met vyfde...
Aarde ‘op koers vir drie grade Celsius verwarming’
Aarde ‘op koers vir drie grade Celsius verwarming’ Die Verenigde Nasies se jaarlikse Vrystellingsgaping-verslag bevat ‘n skerp waarskuwing dat die wêreld teen die einde van hierdie eeu op koers is vir aardverwarming van 3 grade Celsius. Die verslag beklemtoon dat bestaande beleide oor koolstofbesnoeiing ontoereikend is, wat moontlik tot nog aardverwarming verder as voor-nywerheidsvlakke kan...
Proteas kan Wêreldbeker-veldtog op koers kry
Proteas kan Wêreldbeker-veldtog op koers kry Krieket: Suid-Afrika kry vandag die geleentheid om sy Wêreldbeker-veldtog weer op koers te kry wanneer hy in ʼn groepwedstryd in Mumbai teen Engeland speel. Die Proteas het as een van die gunstelinge in die toernooi na vore getree na oortuigende oorwinnings in hulle eerste wedstryde oor twee sterk spanne,...
Uutoni tevrede met koers van verskaffing van behuising – Kosmos 94.1
Uutoni tevrede met koers van verskaffing van behuising Die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling sê die regering gaan voort om inisiatiewe te ondersteun om behuising aan lae-inkomste verdieners te lewer, al is daar uitdagings. Dit volg nadat die ministerie 33 huise aan die Shack Dwellers Federation in Windhoek se informele nedersetting Okahandja Park oorhandig...