Bafana plaas Suid-Afrikaanse sokker in die kollig Bafana Bafana se veldtog vir kontinentale glorie het in die halfeindstryd van die Afrikabeker geëindig, toe hulle met strafdoele deur Nigerië geklop is. Die wedstryd het ná ekstra tyd een-elk geëindig, waarna die Nigeriese doelwagter, Stanley Nwabali, twee strafskoppe gekeer het en Nigerië deurgedring het na die eindstryd....
Tag: kollig
Neonatale sterftes in die kollig
Neonatale sterftes in die kollig Die tweede sending van NEO vir Namibië is tans in Rundu en Katima Mulilo. Vir die eerste keer is prof. Thomas Berger vergesel op die toer deur dr. Christoph Honegger, ‘n verloskundige en ginekoloog. NEO vir Namibië is ‘n organisasie wat werk om die neonatale sterftes in Namibië te verlaag....
Vuurwapens, ammunisie in die kollig
Vuurwapens, ammunisie in die kollig Die premier van KwaZulu-Natal, Nomusa Dube-Ncube, doen ‘n beroep op die regering om die regulasies oor die besit van vuurwapens en ammunisie in Suid-Afrika te verskerp. Dube-Ncube het gepraat tydens die bekendstelling van die feestyd-geïntegreerde veiligheidsplan in Mpumalanga Township. Sy sê die justisie-, misdaadvoorkoming- en sekerheids-groepe het ‘n konsepsakeplan ontwikkel...
Kanker in die kollig – Kosmos 94.1
Kanker in die kollig Die Ongwediva Medipark bied sy 11de jaarlikse bors-, servikale- en prostaatkanker-bewusmakingsveldtog aan om bewustheid te verhoog oor die potensiële risiko’s verbonde aan hierdie kankers. Hospitaalbestuurder Sakeus Kamati sê die veldtog begin met ‘n pretloop teen kanker en ‘n voortgesette professionele ontwikkeling-aanbieding. Hy voeg by Ongwediva Medipark is daartoe verbind om die...
Werknemer-welstand in die kollig – Kosmos 94.1
Werknemer-welstand in die kollig Die Arbeidsministerie, in samewerking met die Internasionale Arbeidsorganisasie, begin met die ontwikkeling van ‘n nasionale werknemerwelstand-praktykkode wat daarop gemik is om die holistiese welstand van die land se arbeidsmag te verseker. Dit sal onder andere riglyne verskaf oor die bestuur van nie-oordraagbare en oordraagbare siektes insluitend MIV en tering in die...
Wreedheid van veediefstal in die kollig
Wreedheid van veediefstal in die kollig Veediefstal en -slagting hou net nie op nie, maar in die afgelope tyd het die voorvalle uiters barbaars geword. Volgens die naweekmisdaadverslag is daar in Outjo ‘n saak van veediefstal geopen nadat vier verdagtes Vrydag 18 beeste op gesteel en in ‘n kamp op ‘n naburige plaas gejaag het. Daar het...
Shangula sit TB, Covid in kollig by VN
Shangula sit TB, Covid in kollig by VN Namibië se gesondheidsminister, Dr. Kalumbi Shangula, het VN-lidlande uitgedaag om die gelyktydige uitdagings wat TB en Covid-19 stel, dringend die hoof te bied. Die noodsaaklikheid van groter toewyding en befondsing vir TB-intervensies en navorsing was nog nooit duideliker nie, gegewe die opkoms van dwelmweerstandige TB. Hy het...
Sekuriteit in die kollig op inligtingsdag
Sekuriteit in die kollig op inligtingsdag Die Sekuriteits-vereniging van Namibië gaan ‘n inligtingsdag aanbied waar bedryfsleiers, kundiges en belanghebbendes sal saamtrek. Die inligtingsessie vind plaas op Ongwediva op 21 September 2023 vanaf half-agt die oggend. Hierdie geleentheid is daarop gemik om samewerking te bevorder en die sekuriteitslandskap in Namibië te versterk. Die kantoor-administrateur van die...
Ministerie neem plaas internet-landskap in die kollig – Kosmos 94.1
Ministerie neem plaas internet-landskap in die kollig Die inligtingsministerie, in vennootskap met die Internetvereniging van Namibië en Unesco, het onlangs ‘n belangrike raadplegende vergadering in Windhoek belê. Die fokus van hierdie byeenkoms was die Namibië-nasionale-internet- omvattendheids-aanwyser-raamwerk. Die ministerie se woordvoerder, Shoki Kandjimi, sê die raamwerk is ontwerp om te dien as ‘n omvattende hulpmiddel vir...