Tag: kom

Home kom
Waterbesparings kom nie uit die blokke nie
Post

Waterbesparings kom nie uit die blokke nie

Waterbesparings kom nie uit die blokke nie Die inwoners van Windhoek het in die afgelope week weer die waterbesparing teiken oorskry, hierdie keer met 18 persent. Nes alle ander dorpe in die land staar die stad waterbeperkings in die gesig weens die lae vlakke van die damme, maar hoor is min. Die stad is tans...

Cheetahs kom nie die mas op nie
Post

Cheetahs kom nie die mas op nie

Cheetahs kom nie die mas op nie ‘n Terugveg-poging van die Cheetahs het net-net tekort geskiet toe die Franse span Clermont hulle met 27-22 uit die Uitdaagbeker geboender het in hulle laaste-16 kragmeting in die Stade Marcel Michelin. Dit was moontlik die laaste wedstryd van die uittredende Springbokster Ruan Pienaar, wat laat in die wedstryd...

Kom ons skenk 20 000 olifante aan Duitsland – Masisi
Post

Kom ons skenk 20 000 olifante aan Duitsland – Masisi

Kom ons skenk 20 000 olifante aan Duitsland – Masisi Botswana se president Mogweetsi Masisi blyk om sat te wees vir Europa se houding teenoor sy land se jagbeleid. Hy sê in plaas daarvan dat Duitsland ‘n verbod op jagtrofeë van bewaarde spesies soos olifante verbied moet Duitsers probeer om saam met olifante te leef....

Walvisbaai-polisie kom grusame aanval teë
Post

Walvisbaai-polisie kom grusame aanval teë

Walvisbaai-polisie kom grusame aanval teë Die polisie en omstanders in Walvisbaai is met ‘n grusame toneel begroet ná ‘n aanval op ‘n 28-jarige man. ‘n Onbekende aanvaller het die man Sondag in die vroeë oggendure in die Tutaleni-woonbuurt met ‘n skerp voorwerp, vermoedelik ‘n mes of ‘n gebreekte bottel, aangeval. Die slagoffer het oop wonde...

Van uitstel kom afstel, vind sakemense uit met boete-kwytskeldingsprogram
Post

Van uitstel kom afstel, vind sakemense uit met boete-kwytskeldingsprogram

Van uitstel kom afstel, vind sakemense uit met boete-kwytskeldingsprogram Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, het op 1 November verlede jaar sy jaarlikse boete-kwytskeldingsprogram aangekondig. Dit skeld sake-entiteite kwyt van boetes en bykomende fooie, wat opgeloop het weens nie-betaling van jaarlikse heffings tussen 2012 en 2022. Die sperdatum is vandag. Ten spyte van herhaalde versoeke...

Groot eis kan kom teen Jooste-boedel
Post

Groot eis kan kom teen Jooste-boedel

Groot eis kan kom teen Jooste-boedel Suid-Afrika se burgerlike samelewingsorganisasie, Accountability Now, bevestig die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor kan eise instel teen die boedel van die voormalige Steinhoff-uitvoerende hoof, Markus Jooste. Dit volg die standpunt van die owerheid dat die voortgesette ondersoek na Steinhoff nie geraak word deur sy dood nie. Jooste, wat homself geskiet...

Kom gee jou uur Moeder Aarde
Post

Kom gee jou uur Moeder Aarde

Kom gee jou uur Moeder Aarde Sluit aan by die wêreldwye Earth Hour-beweging, vandag 23 Maart. Verlede jaar het ondersteuners wêreldwyd meer as 410 000 uur aan ons planeet gewy, wat dit die grootste uur vir die aarde maak. Hierdie jaar stel die Wêreldnatuurlewefonds  die projek “Gee ‘n uur vir die aarde” bekend. Namibiërs kan ook na...

Vryheid kom teen ‘n prys…
Post

Vryheid kom teen ‘n prys…

Vryheid kom teen ‘n prys… Vandag herdenk Namibië 34 jaar van onafhanlikheid. Maar vryheid soos hulle sê kom teen ‘n prys. Volgens die skadu-finansminister, Nico Smit, van die opposisie party, die Popular Democratic Movement, kan die prys in ons ekonomie gevoel word. Hy bevraagteken ook waar die geld vandaan sal kom om die minderbevooregtes te...

Kaapstad kom eerste in Bestuursprestasie-indeks
Post

Kaapstad kom eerste in Bestuursprestasie-indeks

Kaapstad kom eerste in Bestuursprestasie-indeks Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het die stad se eerste plek onder Suid-Afrika se metro’s in die Goeie Bestuur Afrika se Bestuursprestasie-indeks vir 2024, verwelkom. Die indeks beoordeel die land se stede, en plaaslike en distriksmunisipaliteite, in vyf goeie bestuurskategorieë. Kaapstad is die enigste metro wat ‘n minimum van...

Boer kom te perd vanaf Zimbabwe vir geregtigheid
Post

Boer kom te perd vanaf Zimbabwe vir geregtigheid

Boer kom te perd vanaf Zimbabwe vir geregtigheid Zimbabwiër Ben Freeth is op pad na Windhoek te perd om geregtigheid te kry vir sy Mt. Carmel plaas wat afgevat is tydens Robert Mugabe se mislukte grondhervormingsplan van 2000. Die SADC-tribunaal het Zimbabwiese boere in 2008 die reg gegee om hul grond terug te kry maar,...