Tag: komitee

Home komitee
Swapo se sentrale komitee vergader Saterdag
Post

Swapo se sentrale komitee vergader Saterdag

Swapo se sentrale komitee vergader Saterdag Swapo se sentrale komitee vergader Saterdagoggend om nege-uur by die parlementsgebou in die hoofstad. Na Swapo se politburo Netumbo Nandi-Ndaitwah se kandidaatskap vir president onderskryf het, het die herrie losgebars in die party. Talle veterane, wat Helmut Angula en Nahas Angula insluit, sê die sentrale komitee moet vergader en...

Swapo se sentrale komitee moet besluit oor presidentskap
Post

Swapo se sentrale komitee moet besluit oor presidentskap

Swapo se sentrale komitee moet besluit oor presidentskap Die onmin in Swapo bly in die nuus. Verlede week het die party se politburo sy steun aan Netumbo Nandi-Ndatiwah as die land se presidensiële kandidaat gegee. Partylede meen die politburo het nie die mag nie en die sentrale komitee moet ‘n kongres hou, omdat die party...

Nasionale Olimpiese Komitee sê hulle ondersteun wel boksers
Post

Nasionale Olimpiese Komitee sê hulle ondersteun wel boksers

Nasionale Olimpiese Komitee sê hulle ondersteun wel boksers Die Nasionale Olimpiese Komitee se sekretaris-generaal, Joan Smit, weerlê bewerings dat hulle nie amateurboksers ondersteun voor hul komende Olimpiese kwalifiserende gevegte nie. Smit sê hulle bestee ‘n onbekende bedrag geld aan verblyf, vliegkaartjies en etes, en het selfs ‘n mediese dokter ingesluit om die boksers te vergesel...

Staande komitee bekommerd oor gesondheidsdienste
Post

Staande komitee bekommerd oor gesondheidsdienste

Staande komitee bekommerd oor gesondheidsdienste Die Swapo-parlementslid, Linekela Nambondi, het in die Nasionale Raad aangekondig dat ’n staande komitee-verslag oor gesondheid, maatskaplike welsyn en arbeidsaangeleenthede bevind het dat gesondheidsfasiliteite in Namibië steeds vervalle is. Daar is ook uitdagings met onder meer medisyne-voorrade en daar is te min ambulanse. Die komitee is volgens Nambondi bekommerd oor...

Komitee sal eers volgende week oor brandstofprys vergader
Post

Komitee sal eers volgende week oor brandstofprys vergader

Komitee sal eers volgende week oor brandstofprys vergader Die ministerie van myne en energie het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die komitee wat die brandstofprys vir Februarie moet bepaal eers volgende week sal vergader en dus is daar op die oomblik niks om oor te berig nie. Sommige plaaslike ekonome het voorspel dat daar...

Aantygings teen Sophia Shaningwa deur komitee ondersoek
Post

Aantygings teen Sophia Shaningwa deur komitee ondersoek

Aantygings teen Sophia Shaningwa deur komitee ondersoek Die herrie is los in Swapo. Volgens wat berig word het die party se sekretaris vir ekonomiese aangeleenthede Bernadette Jagger, die partylid Pedro Mwenyo gedaag om voor ‘n ondersoek-komitee te verskyn. Mwenyo het blykbaar gesê dat die party se sekretaris-generaal Sophia Shaningwa het 2,5 miljoen Namibiese dollar by...

Basiese inkomste toelaag na staande komitee verwys
Post

Basiese inkomste toelaag na staande komitee verwys

Basiese inkomste toelaag na staande komitee verwys ‘n Universele basiese inkomste toelaag is wetenskaplik bekragtig deur 164 loodsstudies wêreldwyd – insluitend die 2008-2009 Otjivero-loodsstudie, die eerste van sy soort in die wêreld – as die mees kostedoeltreffende manier om armoede, ongelykheid en werkloosheid aan te pak. Namibië het egter steeds nie so ‘n toelaag nie....

Verwyder EFF-lid van komitee, vra ActionSA
Post

Verwyder EFF-lid van komitee, vra ActionSA

Verwyder EFF-lid van komitee, vra ActionSA ActionSA in Gauteng het Ekurhuleni se burgemeester, Sivuyile Ngodwana, versoek om dringend groot veranderings aan sy burgemeesterskomitee aan te bring ten einde die stad van algehele ineenstorting te red. Siyanda Makhubo van ActionSA sê die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Nkululeko Dunga van die EFF, het nuwe sekerheidstenders ter waarde van...

Komitee aangemoedig om onafhanklike insette oor uraan te kry
Post

Komitee aangemoedig om onafhanklike insette oor uraan te kry

Komitee aangemoedig om onafhanklike insette oor uraan te kry Boere is verdeeld oor die eksplorasie vir uraan in die Stampriet-bekken en die onlangse vergadering met die staande komitee van die parlement het gemengde reaksie ontlok. Die eksplorasie, wat veronderstel is om deur Uranium One in die Aminuis- en Leonardville-omgewing uitgevoer te word, is reeds ‘n geruime tyd...

Komitee vir Fima-konsultasies moes klaar gewees het
Post

Komitee vir Fima-konsultasies moes klaar gewees het

Komitee vir Fima-konsultasies moes klaar gewees het Die tegniese komitee wat in Mei deur finansminister Ipumbu Shiimi aangestel is om openbare konsultasies oor die Fima-wetgewing uit te voer, moes nou hul taak voltooi het. Die komitee bestaan uit 36 lede van ekonomiese instellings, insluitend die sentrale bank, vakbonde en meer, en het ses maande om...