Tag: kommoditeite

Home kommoditeite
Afrika-konflikte kan pryse van kos, kommoditeite laat styg
Post

Afrika-konflikte kan pryse van kos, kommoditeite laat styg

Afrika-konflikte kan pryse van kos, kommoditeite laat styg Die president van die Afrika-ontwikkelingsbankgroep, Akinwumi Adesina, sê toenemende geopolitiese spanning in Afrika, wat handel en belegging kan skaad, kan ook voedsel- en kommoditeitspryse laat styg. Dit kan ook die broodnodige verbetering van monetêre omstandighede wêreldwyd vertraag. Adesina sê toenemende streekskonflikte en politieke onbestendigheid is geneig om...

Vervoer-infrastruktuur raak kommoditeite, ekonomiese sektore negatief
Post

Vervoer-infrastruktuur raak kommoditeite, ekonomiese sektore negatief

Vervoer-infrastruktuur raak kommoditeite, ekonomiese sektore negatief Die senior ekonoom van FNB in die buurland, Thanda Sithole, sê hoewel die hoogtepunt van intense beurtkrag verby is, het die Suid-Afrikaanse mynbousektor steeds te doen met voortgesette uitdagings wat deur hawe- en spoor-infrastruktuur swakhede veroorsaak word. Hy voeg by die dinamika van eksterne vraag gaan ‘n sleutelrol speel...