Kommunale grondraad vir Khomas in pyplyn Die landbouministerie beplan om ‘n kommunale grondraad vir die Khomas-streek te stig, om ‘n kommunale grondgebied in die streek te vestig. Landbouminister Calle Schlettwein sê raadslede is aangestel om billike en volhoubare grondtoewysingsprosesse te bevorder, grondregistrasie te voltooi, die verwydering van onwettige heinings te versnel, tydige vergaderings te verseker...
Tag: Kommunale
Meer vroue in kommunale rade se direksie
Meer vroue in kommunale rade se direksie Die termyn van die sewende kommunale grond-rade het op 29 Februarie geëindig. Die landbouminister, Calle Schlettwein, het hierdie week ‘n nuwe kommunale grondraad vir elke streek aangestel. Die ministerie het ook spesifiek twee vroue in elke direksie ingesluit wat óf betrokke is by boerderybedrywighede in die direksie se...
Kommunale boere op rand van hongersnood
Kommunale boere op rand van hongersnood Boere in Okomungondo en omliggende dorpies in die Omaheke-streek se Aminuis-kiesafdeling het aansienlike verliese gely, met meer as 100 beeste wat tussen September en Desember in die erge droogte beswyk het. Kommunale boere sê die plaaslike bevolking staar hongersnood in die gesig. Hulle het glo nog net een keer...
Die kommunale beesbedryf en waardetoevoeging – Kosmos 94.1
Die kommunale beesbedryf en waardetoevoeging Namibië se beesbedryf is uiters belangrik maar, produkte waaraan waarde toegevoeg word is nie ‘n rolspeler in die bedryf nie. Die kommunale boere noord van die rooilyn trek veral swaar as gevolg van die bek-en-klou-status van die gebied maar, dit beperk nie die bedryf daar om verwerking aan te pas om waarde...
Goewerneur loof bystand aan kommunale boere in Omusati – Kosmos 94.1
Goewerneur loof bystand aan kommunale boere in Omusati Die Omusati-streek is verheug oor die Europese Unie en Duitsland se ondersteuning aan die Namibiese landbouministerie se Program vir Kommunale Grond-ontwikkeling. Infrastruktuur ter waarde van 23,8 miljoen Namibiese dollar is aan kommunale boere van Amarika-koöperatief in Omusati oorhandig. Dit is geoormerk vir 40 000 hektaar kommunale grond...
Kommunale boere het infrastruktuur broodnodig – Kosmos 94.1
Kommunale boere het infrastruktuur broodnodig Die Europese Unie en Duitsland se ondersteuning van 23,8 miljoen Namibiese dollar aan die Program vir Kommunale Grond-ontwikkeling van die landbouministerie word deur die Namibia National Farmers Union verwelkom. Hierdie mylpaal is ‘n fraksie van infrastruktuur-ontwikkelings ter waarde van 181,1 miljoen dollar wat deur die ministerie geïnstalleer is in verskeie...
EU, Duitsland help kommunale boere met infrastruktuur – Kosmos 94.1
EU, Duitsland help kommunale boere met infrastruktuur Die Europese Unie en Duitsland deur die KfW Ontwikkelingsbank verskaf ontwikkelings-ondersteuning aan Namibiese landbouministerie se Program vir Kommunale Grond-ontwikkeling. Die minister Calle Schlettwein, en verteenwoordigers van die ontwikkelings-vennote oorhandig vandag infrastruktuur ter waarde van 23,8 miljoen Namibiese dollar aan kommunale boere van Amarika in die Omusati-streek. Dit is...
Kommunale bewaringsgebiede kry opleiding oor duiwelsklou – Kosmos 94.1
Kommunale bewaringsgebiede kry opleiding oor duiwelsklou Duiwelsklou bring ‘n goeie inkomste vir Namibiese kommunale bewaringsgebiede met groot medisinale markte wat oorsee gevestig is. Die omgewingsministerie met ondersteuning van die GIZ-projek Biodiversiteits-ekonomie gaan opleiding aan duiwelsklou-oesters en -handelaars in die Waterberg-omgewing aanbied met vier bewaringsgebiede wat by die opleiding sal baat. Die geleentheid vind plaas by...