Tag: koning

Home koning
Koning Charles woon kerkdiens by na kanker-aankondiging
Post

Koning Charles woon kerkdiens by na kanker-aankondiging

Koning Charles woon kerkdiens by na kanker-aankondiging Brittanje se koning Charles het Sondag ‘n kerkdiens bygewoon in sy eerste openbare verskyning sedert hy verlede week aangekondig het dat hy met kanker gediagnoseer is. Die koning het die St Mary Magdalene-kerk in Sandringham in Oos-Engeland besoek. Charles is minder as 18 maande op die troon ná...

Koning Charles met kanker gediagnoseer
Post

Koning Charles met kanker gediagnoseer

Koning Charles met kanker gediagnoseer Buckingham-paleis het bevestig dat koning Charles die Derde met kanker gediagnoseer is en reeds met behandeling begin het. Die diagnose is onlangs gemaak terwyl die koning by ‘n kliniek in Londen behandeling ondergaan het vir ‘n nie-kwaadaardige vergrote prostaat. Die Paleis sê daaropvolgende toetse het ‘n ander vorm van kanker...

Rory kan in Dubai koning kraai
Post

Rory kan in Dubai koning kraai

Rory kan in Dubai koning kraai Die viermalige major-wenner Rory McIlroy sê hy het ná sy tweede plek in die Dubai-uitnodigingstoernooi verlede week ʼn kans om die Dubai Desert Classic wat vandag begin, te wen. Die wêreld se nommer twee was verlede week by die uitnodigingstoernooi op pad na ʼn oorwinning toe sy een hou...

Daar is g’n koning en koningin in Namibië nie
Post

Daar is g’n koning en koningin in Namibië nie

Daar is g’n koning en koningin in Namibië nie Die minister van landelike ontwikkeling, Erastus Uutoni, sê dat gemeenskappe en hul tradisionele leiers die korrekte tradisionele titels moet gebruik wanneer daar na tradisionele leiers verwys word. Volgens die minister is die gebruik van die terme “koning” en “koningin” met verwysing na tradisionele leiers grondwetlik en...

John Kani deur Koning Charles vereer
Post

John Kani deur Koning Charles vereer

John Kani deur Koning Charles vereer Die veteraan Suid-Afrikaanse akteur, John Kani, is namens koning Charles die Derde met die Orde van die Britse Ryk vereer. Die Britse hoëkommissaris in Suid-Afrika, Antony Phillipson, het aangekondig die 80-jarige sal ‘n ere-offisier van die Voortreflikste Orde van die Britse Ryk word ter erkenning van sy uitstaande bydraes...

Koning Charles kry fel kritiek in Kenia
Post

Koning Charles kry fel kritiek in Kenia

Koning Charles kry fel kritiek in Kenia Brittanje se koning Charles en koningin Camilla is op ‘n staatsbesoek aan Kenia, waar hy gekritiseer word vir sy versuim om ‘n volledige verskoning vir koloniale-era vergrype uit te reik. Charles het Dinsdag sy “diepste spyt” uitgespreek oor “afskuwelike en onregverdigbare dade van geweld” wat teen Keniane gepleeg...

Koning Charles kry sterk kritiek in Kenia
Post

Koning Charles kry sterk kritiek in Kenia

Brittanje se koning Charles en koningin Camilla is op ‘n staatsbesoek aan Kenia, waar hy gekritiseer word vir sy versuim om ‘n volledige verskoning vir koloniale-era vergrype uit te reik. Charles het Dinsdag sy “diepste spyt” uitgespreek oor “afskuwelike en onregverdigbare dade van geweld” wat teen Keniane gepleeg is tydens die land se onafhanklikheidstryd. Kipchoge...

Koning Charles besoek Kenia die week
Post

Koning Charles besoek Kenia die week

Koning Charles besoek Kenia die week Koning Charles III sal Dinsdag in Kenia aankom in ‘n amptelike besoek aan die voormalige Britse kolonie. Buckingham-paleis sê die twee lande se gedeelde geskiedenis is nie alles rooskleurig nie en verskeie aspekte van Britse kolonialisme sal tydens die besoek onder die loep, kom insluitend sy gevangene-kampe wat hy...

Trustco United kraai koning! – Kosmos 94.1
Post

Trustco United kraai koning! – Kosmos 94.1

Premierliga: Trustco United kraai koning! Die Namibiese Rugby-unie se premierliga het afgesluit met Trustco United wat as kampieon gekroon is. Die span het FNB Wanderers 30-29 in ‘n taai wedstryd verslaan op die Hage Geingob-stadion in die hoofstad. Die halftyd-telling was 19-13 in Wanderers se guns. Kommentators en rugby-liefhebbers is dit eens dat United se...

84% van Eswatini-burgers ongelukkig met koning, regering – Kosmos 94.1
Post

84% van Eswatini-burgers ongelukkig met koning, regering – Kosmos 94.1

84% van Eswatini-burgers ongelukkig met koning, regering ’n Afrobarometer-opname het bevind dat baie burgers van Eswatini ontevrede is met die lewenstandaard in die laaste absolute monargie in Afrika. Volgens die opname presteer die regering uiters swak op ekonomiese sleutelkwessies. Die oorweldigende meerderheid, 84 persent, sê die land gaan in ‘die verkeerde rigting’, twee keer soveel...