Paragorn kry sertifikasie van Verenigde Koninkryk Paragon-lugvaartdienste is Dinsdag as ‘n RA3, of derde land gereguleerde agent, deur die Verenigde Koninkryk se departement van vervoer gesertifiseer. Paragon se uitvoerende direkteur, Lazarus Jacobs, sê die maatskappy het ‘n streng sekuriteit- en veiligheids-valideringsproses deur die Britse owerhede deur ‘n gesertifiseerde valideerder ondergaan. Hy voeg by die ontvangs...
January 1, 2025