Namcor se Konjore geskors, maar nie beskuldig Bonifatius Konjore, die uitvoerende hoof in beheer van inligting- en kommunikasietegnologie by Namcor, is geskors. Dit volg op bewerings dat 68 miljoen Namibiese dollar betaal is vir ‘n organisatoriese bedryf-sagtewarestelsel wat glo nie ten volle funksioneer nie. Die skorsing is aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig deur Namcor se...
December 16, 2024