Nóg kritiek op konsepwet oor huweliksaansoeke Nóg krtiek word ontvang oor die besluit deur die ministerie van binnelandse sake om ‘n wetsontwerp op huweliksaansoeke in die parlement voor te lê. Dit sal van paartjies vereis word om ‘n huweliksaansoek in te dien wat in die koerante vir besware geadverteer word. Talle kommentators meen dit is...
Tag: konsepwet
Konsepwet oor Staatsdienskommissie sal deursigtigheid verbeter – Kosmos 94.1
Outa: Konsepwet oor Staatsdienskommissie sal deursigtigheid verbeter Die Organisasie Teen Belastingmisbruik ondersteun die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie wat daarop gemik is om die staatsdiens te ontwikkel en deursigtigheid te verbeter. Die wetsontwerp wil ʼn onafhanklike en onpartydige kommissie vestig en sy jurisdiksie uitbrei om munisipaliteite en openbare instellings in te sluit. Outa benadruk die behoefte...
Kundiges ingespan vir konsepwet oor groenwaterstof – Kosmos 94.1
Kundiges ingespan vir konsepwet oor groenwaterstof Die groenwaterstof-kommissaris James Mnyupe sê die regering het die fokus verskuif na die volgende fase van die vestiging van die sintetiese brandstof-sektor deur bestaande wetgewing en beleide wêreldwyd te bestudeer en te hersien om doeltreffende mark-mededingendheid te verseker. Hy sê die span het reeds die hulp ingeroep van 10...