Sirië veroordeel aanval op Iranse konsulaat Sirië se ministerie van Buitelandse Sake het die dodelike aanval op die Iranse konsulaat in die hoofstad Damaskus veroordeel. Ses mense, insluitend ‘n senior-bevelvoerder van die Iranse Rewolusionêre Wag, is in die Israelse aanval dood. Die ministerie sê hy veroordeel ten sterkste dié dodelike terreuraanval op die gebou en...
December 15, 2024