Kontant vir Krag werk baie goed in die Kaap Die Stad Kaapstad sê sake-ondernemings en huishoudings het sedert die 2022/23-boekjaar meer as 25,8 miljoen Suid-Afrikaanse rand uit sy Kontant vir Krag-program ontvang. Dit volg nadat die stad kleinskaalse kragprodusente se oorskot-sonkrag vir kontant of krediete op hul munisipale rekening begin aankoop het. Die burgemeester, Geordin...
Tag: kontant
Kontant wat met renosterhoring verbind word, gevind
Kontant wat met renosterhoring verbind word, gevind Die Namibiese polisie het laat Donderdagnag op Kamanjab kontant van 86 500 Namibiese dollar gevind. Die geld word verbind met die stroop van ‘n renoster in die Etosha Nasionale Park. Die polisie sê die renoster is tussen 7 en 14 November geskiet en beide sy horings is verwyder....
Vreemde roof op Ondangwa, N$368 000 in kontant gebuit
Vreemde roof op Ondangwa, N$368 000 in kontant gebuit Meer as 368 000 Namibiese dollar in kontant is Saterdag by Build It op Ondangwa gesteel. Volgens die Namibiese polisie het ‘n werknemer die instap-kluis binnegegaan om die bankdeposito voor te berei. Die werknemer is van agter af geslaan en was bewusteloos tydens die rooftog. Mede-personeel het die werknemer...
Drie Swazi’s vas vir onverklaarde kontant op Aroab – Kosmos 94.1
Drie Swazi’s vas vir onverklaarde kontant op Aroab Op Aroab sê die Namibiese polisie dat drie burgers van Eswatini by die Klein Menasse-grenspos gearresteer is. Die drie, 32, 42, 43 jaar oud, het 111 800 Suid-Afrikaanse rand, in 200-randnote, in hul besit gehad wat nie verklaar is nie. Die kontant was ook versteek en die...