Johannesburg gaan Rea Vaya-busse kontantloos bedryf Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Vervoer, Kenny Kunene, het die instel van ‘n kontantlose stelsel op die Rea Vaya-busse aangekondig om te verhoed dat bestuurders pendelaar-betalings hanteer. Hy noem vorige ontwrigtings weens arbeids- en betalingsgeskille. Kunene beloof daar sal gevolge wees vir diegene wat verantwoordelik is vir finansiële uitdagings by...
December 28, 2024