Kontrak-kliënte hoef nie SIM-kaarte te registreer Slegs die SIM-kaarte van voorafbetaalde selfoonnommers moet geregistreer word, en nie die kaarte van kontrak-nommers nie. MTC sê dit is omdat kliënte se inligting vasgelê word wanneer hulle om kontrakte aansoek doen. Volgens die regulerende owerheid vir kommunikasie in Namibië, of Cran, is dit nodig om SIM-kaarte wat op...
November 18, 2024