Kontrakteur sluit skool oor wanbetaling ‘n Hoërskool in die Kavango Oos-streek is gesluit omdat die kontrakteur nie betaal is nie. Volgens wat berig word het Empire Sense Investment die rioolpomp by die Max Makushe Sekondêre Skool afgeskakel omdat hy meer as ‘n miljoen Namibiese dollar in retensiefooie eis sowel as meer as 630 000 dollar...
November 2, 2024