Namibië, Japan teken koolstof-ooreenkoms Namibië het by die Cop28 byeenkoms in Dubai ‘n memorandum van verstandhouding geteken met die Japannese Bank vir Internasionale Samewerking. Die ooreenkoms is in lyn met Namibië se klimaatdoelwitte en sal fokus op die finansiering van koolstof-vasleggingsprojekte. Finansminister Ipumbu Shiimi het by die ondertekeningseremonie by Namibia House by Cop28 gesê die...
December 28, 2024