Kora-beslissing: Dit moet ‘n les wees vir skelms, sê minister Die uitspraak van die hooggeregshof in verband met die Kora-musiektoekennings word deur die omgewingsminister Pohamba Shifeta verwelkom. Telecom Mundial Sarl en Ernest Adjovi het die appèlsaak Woensdag in die hooggeregshof verloor en moet dus 23,5 miljoen Namibiese dollar, 20 persent rente per jaar sedert 2016,...
December 16, 2024