Prys, gehalte van Russiese koring nie altyd aanvaarbaar nie Die Namibiese adjunkpremier Nandi-Ndaitwah het haar kommer uitgespreek oor die dalende invoere van Russiese koring deur die Namibiese privaatsektor. Sy het tydens ‘n vergadering met haar Russiese eweknie Yury Trutnev beloof om die kwessie aan te spreek. Namibië voer tradisioneel koring vanuit Rusland in en privaatmeulenaars...
Tag: koring
Rusland ‘nie betroubare bron van koring’
Rusland ‘nie betroubare bron van koring’ Die Namibiese adjunkpremier Netumbo Nandi-Ndaitwah het met haar Russiese eweknie Yury Trutnev vergader as deel van die Rusland-Namibië Inter-regeringskommissie, wat besprekings oor handel, belegging en samewerking bevat het. Nandi-Ndaitwah het haar kommer uitgespreek oor die dalende invoere van Russiese koring deur die Namibiese privaatsektor en beloof om die kwessie...
Koring: Malawi kry dit in twee jaar reg, Namibië ploeter nog voort
Koring: Malawi kry dit in twee jaar reg, Namibië ploeter nog voort Malawi het sy eerste suksesvolle grootskaalse oes van koring ingebring nadat die land sedert 2019 sowat 80 variëteite koring getoets het. Na die uitbreking van die oorlog in die Oekraïne verlede jaar het die land stappe geneem om onafhanklik te word op koringinvoere...
Malawi behaal groot sukses, vinnig-vinnig, met koring
Malawi behaal groot sukses, vinnig-vinnig, met koring Malawi het sy eerste suksesvolle grootskaalse oes van koring gemaak. Die land het dit reggekry in net twee koringseisoene, na die konflik in Oos-Europa begin het en die land sy afhanklikheid van koringinvoere hersien het. Ronald Ngwira, hoof uitvoerende beampte van die Malawi-geregistreerde Pyxus Agriculture Limited, wat ‘n plaas...
Collard gesels oor waarde van EPA, veral met koring
Collard gesels oor waarde van EPA, veral met koring Maatskappye kan nou aansoek doen om te deel in die tarief-vry of verlaagde invoer belasting vir produkte vanaf die Verenigde Koninkryk, in terme van die EPA fasiliteit vir suiwel en koring. Daar is net meer as 50 ton gars, 15 ton botter, amper 30 ton graangebaseerde...
Wisselkoers is al wat koring, mielies se pryse sal opstoot – Kosmos 94.1
Wisselkoers is al wat koring, mielies se pryse sal opstoot Namibië sal uitdagings hê met gewasse as gevolg van die El Nino-weerverskynsel wat laer reënval sal veroorsaak. Maar, daar is nie rede tot kommer oor voorrade van mielies en koring nie. Die uitvoerende hoof van die NMI-groep Ian Collard sê daar is internasionaal baie voorraad,...