Korrektiewe dienste behaal sukses met herintegrasie-program Vir baie oud-oortreders is die oorgang uit die tronk terug na die samelewing vol struikelblokke soos werksdiskriminasie en maatskaplike stigma, terwyl die gebrek aan ‘n ondersteuningstelsel herintegrasie uitdagend kan maak. In 2023 het Namibië se korrektiewe fasiliteite egter ‘n rekord-hoë herintegrasie van gevangenes in die samelewing aangeteken. Negentig persent...
Tag: Korrektiewe
Korrektiewe dienste-lid sterf in motorongeluk
’n 53-jarige lid van die Namibiese korrektiewe dienste is in ‘n motorongeluk 40 kilometer buite Otjiwarongo oorlede. Hy en drie ander passasiers was in ‘n Jetta onderweg vanaf Windhoek na die Noorde toe die bestuurder beheer oor die voertuig verloor het en dit verskeie male gerol het. Die oorledene is uit die voertuig geslinger, wat...
Pistorius se paroolsaak word deur Korrektiewe Dienste bestudeer
Pistorius se paroolsaak word deur Korrektiewe Dienste bestudeer Die buurland se Departement van Korrektiewe Dienste sê hy bestudeer ‘n Konstitusionele Hof-bevel wat bevestig die veroordeelde moordenaar, Oscar Pistorius, het teen die 21ste Maart vanjaar die helfte van sy vonnis uitgedien. Dit beteken hy kom al meer as ses maande lank vir parool in aanmerking. Pistorius het ‘n...
Amushelelo eet, sê korrektiewe diens
Amushelelo eet, sê korrektiewe diens Die Namibiese Korrektiewe Diens sê dit is onwaar dat aktivis Michael Amushelelo wat tans aangehou word, op ‘n hongerstaking is. Amushelelo het die aankondiging op sosiale media gemaak maar die diens sê daar is geen aanduiding dat hy nie eet nie. Amushelelo, wat sedert Maart vanjaar in aanhouding is, se...
Eenheid tussen SAPD, korrektiewe dienste en regbank nodig – Kosmos 94.1
Eenheid tussen SAPD, korrektiewe dienste en regbank nodig Die buurland se Polisie- en Gevangenisse-vakbond Popcru doen ‘n beroep op die strafreg-groepering om aandag te skenk aan sy gebrekkige strukture om misdaadsake te hanteer. Popcru se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê daar is ‘n behoefte om eenheid tussen die departement van korrektiewe dienste, die polisie en die...
Korrektiewe Diens gesels oor sy landbou-projekte te midde van uitdagings – Kosmos 94.1
Korrektiewe Diens gesels oor sy landbou-projekte te midde van uitdagings Die Namibiese Korrektiewe Diens het ‘n geïntegreerde voedselproduksieprojek van stapel gestuur nie net om sy fasiliteite te bedien nie maar ook om voedselsekerheid in die land te verbeter. Daar is verskeie projekte in verskillende streke en volgens die hoof van die diens, kommissaris-generaal Raphael Hamunyela,...
Korrektiewe dienste besluit nog of Zuma moet terug tronk toe – Kosmos 94.1
Korrektiewe dienste besluit nog of Zuma moet terug tronk toe Die Suid-Afrikaanse minister van justisie, Ronald Lamola, sê korrektiewe dienste se nasionale kommissaris, Samuel Thobakgale, beraadslaag tans met regsadviseurs om te bepaal of oudpresident Jacob Zuma moet terugkeer tronk toe. Die Konstitusionele Hof het ‘n appèl teen ‘n Appèlhof-beslissing verwerp dat Zuma se vrylating op...