Tag: korrupsie

Home korrupsie
Uutoni is op pad na Gobabis na korrupsie aantygings
Post

Uutoni is op pad na Gobabis na korrupsie aantygings

Uutoni is op pad na Gobabis na korrupsie aantygings Twee lede van Gobabis se bestuurskomitee het eksklusief met Kosmos 94.1 gepraat oor beweerde wanbestuur. Voorsitter Isaak de Beer en raadslid Elvire Theron sê onder meer die komitee het ‘n 4 persent salarisverhoging vir personeel van die hand gewys oor skuld wat die munisipaliteit moet betaal,...

Cope sê Zuma & Ramaphosa het kultuur van korrupsie geskep
Post

Cope sê Zuma & Ramaphosa het kultuur van korrupsie geskep

Cope sê Zuma & Ramaphosa het kultuur van korrupsie geskep Die Congress of the People sê die buurland se twee presidente sedert 2009 het ʼn kultuur van endemiese korrupsie, gebrek aan aanspreeklikheid en die mislukking van die staat se vermoë om betroubare dienste te lewer, teweeg gebring. Die party se waarnemende hoofsekretaris, Erick Mohlapamaswi, sê...

Tshwane geldbaas lê klagte om korrupsie te ontbloot
Post

Tshwane geldbaas lê klagte om korrupsie te ontbloot

Tshwane geldbaas lê klagte om korrupsie te ontbloot Die Stad Tshwane gaan interne ondersoeke van stapel stuur na korrupte amptenare. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Jacqui Uys, het die aankondiging voor die Lyttleton-polisiestasie gemaak. Uys het ‘n strafregtelike saak teen die Lyttleton Winkelsentrum se eienaars aanhangig gemaak, vir peutery en die onwettige herkoppeling van krag. Sy...

Ouers vuur korrupsie in skole aan
Post

Ouers vuur korrupsie in skole aan

Ouers vuur korrupsie in skole aan Die jongste Afrobarometer opname toon dat ouers korrupsie in skole aanvuur. Die peiling toon dat 13 persent van ouers in Namibië omkoopgeld sal betaal om die nodige dienste by staatskole te bekom terwyl 16 persent sê dat onderwys ‘n prioriteitsprobleem in die land is. In die land het 46...

Armste inwoners trek swaarste onder korrupsie: EU-ambassadeur
Post

Armste inwoners trek swaarste onder korrupsie: EU-ambassadeur

Armste inwoners trek swaarste onder korrupsie: EU-ambassadeur Die tweede TAIEX-werkswinkel oor anti-korrupsie wat gesamentlik deur die Europese Unie in Namibië en die Anti-Korrupsie Kommissie gereël is, het ten einde geloop. ‘n Hoëvlak-dinee is deur Ana Beatriz Martins, die EU-ambassadeur in Namibië, aangebied om belanghebbendes in te lig oor die sleutelaanbevelings wat gemaak is om Namibië...

SA regering ‘nie ernstig oor uitwissing van korrupsie’
Post

SA regering ‘nie ernstig oor uitwissing van korrupsie’

SA regering ‘nie ernstig oor uitwissing van korrupsie’ Die Organisasie teen Belastingmisbruik is besorg oor die buurland se stryd teen korrupsie nadat dit volgens die Wêreld Korrupsiepersepsie-indeks van Transparency International tot die laagste vlak in 12 jaar teruggesak het. Die verslag toon Suid-Afrika is een van 23 lande wat hulle laagste posisie nog behaal het...

Energie-ministerie weerlê aantygings van korrupsie
Post

Energie-ministerie weerlê aantygings van korrupsie

Energie-ministerie weerlê aantygings van korrupsie Die myne en energie-ministerie verseker Namibiërs dat hy nie korrupsie in enige vorm duld nie, en weerlê aantygings in ‘n brief wat op sosiale media die rondtes doen van flagrante korrupsie in sy petroleum direktoraat. Die brief verwys spesifiek na die aanstelling van die direktoraat se direkteur, Maggy Shino, en...

Outa verwelkom sanksies teen SAP oor korrupsie
Post

Outa verwelkom sanksies teen SAP oor korrupsie

Outa verwelkom sanksies teen SAP oor korrupsie Die Organisasie teen Belastingmisbruik het die sanksies verwelkom wat ingestel is teen die Duitse sagtewaremaatskappy SAP, wat betrek is  by korrupsie by Suid-Afrikaanse staatsondernemings. SAP is opdrag gegee om 2,2 miljard Suid-Afrikaanse rand in restitusie te betaal, met ‘n bykomende 750 miljoen rand aan die strafregtelike bate-herwinningsrekening. Die...

Drie DRK-ministers se uitslae nietig verklaar, daar was korrupsie
Post

Drie DRK-ministers se uitslae nietig verklaar, daar was korrupsie

Drie DRK-ministers se uitslae nietig verklaar, daar was korrupsie Die Demokratiese Republiek van die Kongo se verkiesingsowerheid het onlangse verkiesingsuitslae vir drie regeringsministers en vier provinsiale goewerneurs nietig verklaar, met verwysing na bedrog en kiesersintimidasie. Die land se verkiesingskommissie het verklaar dat hy alle stembriewe wat vir 82 verkiesingskandidate in die land uitgebring is, gekanselleer...

Swapo van korrupsie ontslae raak? Nooit, sê Venaani
Post

Swapo van korrupsie ontslae raak? Nooit, sê Venaani

Swapo van korrupsie ontslae raak? Nooit, sê Venaani Uahekua Herunga, die adjunk-sekretaris-generaal van Swapo, sê die party sal in 2024 beslissend optree teenoor diegene wat van korrupsie beskuldig word. Herunga het by ‘n mini-Swapo-saamtrek by Sun City informele nedersetting in Rundu ‘n beroep op lede en staatsbeamptes gedoen om korrupsie-vry te wees. Kosmos 94.1 Nuus...