Saftu sê SA het ‘n korrupsiekrisis Die vakbondfederasie Saftu sê die groeiende korrupsiekrisis in Suid-Afrika veroorsaak diepe kommer, soos uitgespel in die onlangse Korrupsiepersepsie-indeks. Corruption Watch se jongste bevindings het onthul korrupsie het 12 jaar lank hoog gebly, met meer as 2 000 klagtes verlede jaar in sektore soos mynbou, polisiëring en besigheid. Saftu-woordvoerder Trevor...
November 2, 2024