Zambezi-owerhede vergader oor korrupsie-skandaal Die Zambezi-streeksraad sal volgende week vergader oor die onlangse arrestasie van ses van sy lede vir korrupsie van amper 5 miljoen Namibiese dollar. Die voorsitter van die bestuurskomitee, Matengu Simushi het die vergadering aan plaaslike media bevestig en sê die kantoor van die prokureur-generaal en die Openbare Dienskommissie sal ook teenwoordig...
November 15, 2024