Tag: Kosmos

Home Kosmos
SME-sektor struikel – Kosmos 94.1
Post

SME-sektor struikel – Kosmos 94.1

SME-sektor struikel Mikro-, klein- en medium-ondernemings word as die ruggraat van enige ekonomie beskou, maar het met verskeie finansiële beperkings te doen. Toegang tot befondsing is egter ‘n groot struikelblok. Banke beskou sektor dikwels as hoërisiko-leners weens ‘n gebrek aan sekuriteit of kredietgeskiedenis, wat dit moeilik maak om lenings te bekom. Komplekse aansoekprosesse en hoë...

Nog Afrika-lande herroep Benylin – Kosmos 94.1
Post

Nog Afrika-lande herroep Benylin – Kosmos 94.1

Nog Afrika-lande herroep Benylin Reguleerders in Tanzanië, Rwanda en Zimbabwe het ook ‘n besending Benylin stroop vir kinders herroep, as ‘n voorsorgmaatreël nadat Nigerië gesê het laboratoriumtoetse het hoë vlakke van toksisiteit gevind. Die lande sluit aan by Nigerië, Kenia en Suid-Afrika wat dieselfde besending stroop herroep het. Die stroop is in Mei 2021 deur...

NamibRe behaal inrukwekkende teiken – Kosmos 94.1
Post

NamibRe behaal inrukwekkende teiken – Kosmos 94.1

NamibRe behaal inrukwekkende teiken Die Namibië Nasionale Herversekeringskorporasie, of NamibRe, het in 2001 met bedrywighede begin, na die inwerkingtreding van die Wet op die Nasionale Herversekeringskorporasie van Namibië. NamibRe is gestig om die regering te help om kapitaaluitvloei na herversekeraars in die buiteland te verminder. NamibRe se besigheidstrategie was hoofsaaklik op die korttermynversekeringsbedryf gefokus en...

SA’ners is sportmal – Kosmos 94.1
Post

SA’ners is sportmal – Kosmos 94.1

SA’ners is sportmal Suid-Afrika is ʼn nasie wat passievol is oor sport, met ongeveer 75% van Suid-Afrikaanse volwassenes wat belangstelling in sport toon, en ʼn verbysterende 25 miljoen wat aktief aan ʼn sportsoort deelneem. Wanneer daar na verskillende ouderdomme gekyk word, is die data ook betreklik konsekwent: Altesame 73% van mense tussen 15 en 24...

SA-swemmers kwalifiseer vir Parys – Kosmos 94.1
Post

SA-swemmers kwalifiseer vir Parys – Kosmos 94.1

SA-swemmers kwalifiseer vir Parys Vyf Suid-Afrikaners het hulle plek verseker op vanjaar se Olimpiese Spele in Parys na die nasionale kampioenskap in Gqeberha in die Oos-Kaap. Die Olimpiese gouemedalje-wenner, Tatjana Smith, voorheen Schoenmaker, het haar plek bespreek saam met die 19-jarige Pieter Coetzé wat vyf goue medaljes op die kampioenskap opgeraap het. Aimee Canny, Kaylene...

Riviere sak oor naweek – Kosmos 94.1
Post

Riviere sak oor naweek – Kosmos 94.1

Riviere sak oor naweek Die land se groot riviere het oor die naweek gesak. Die Zambezirivier by Katima Mulilo het vanoggend ‘n watervlak van 1,37m aangeteken. Die Okavangorivier by Rundu neem af en bly laer as dieselfde tyd verlede jaar. Die watervlak vanoggend was 5,38m. Die Kunenerivier by Ruacana het vanoggend ‘n vloei van 301,1...

Madonsela waarsku oor Zuma – Kosmos 94.1
Post

Madonsela waarsku oor Zuma – Kosmos 94.1

Madonsela waarsku oor Zuma Die gewese Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, het Suid-Afrikaners gewaarsku om nie in volgende maand se verkiesing vir korrupte politici soos oudpresident Jacob Zuma te stem nie. Zuma het verlede maand gesê hy verstaan nie waarom presidente volgens wet net twee termyne mag dien nie en sê hy het nog onafgehandelde sake...

Grensriviere toon bestendige vloei – Kosmos 94.1
Post

Grensriviere toon bestendige vloei – Kosmos 94.1

Grensriviere toon bestendige vloei Die land se grensriviere vloei steeds bestendig. Die Zambezirivier by Katima Mulilo het oor die naweek met 3cm gestyg en vanoggend 1,32m aangeteken. Die Okavangorivier by Rundu het ‘n watervlak van 5,42m aangeteken. Die Kunenerivier by Ruacana het teen 352,70 kubieke meter per sekonde gevloei. Die watervlakke by Blouputs aan die...

Skole gesluit in Wes-Kaap – Kosmos 94.1
Post

Skole gesluit in Wes-Kaap – Kosmos 94.1

Skole gesluit in Wes-Kaap Die Wes-Kaapse regering het besluit om alle openbare skole in die Kaapse Wynland-, Overberg- en Helderberg-gebiede vandag te sluit. Dit is weens erge stormwaarskuwings vir hierdie gebiede. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê hulle het reeds berig ontvang van verskeie skole wat die naweek deur stormwind beskadig is, en die...

Verduisteringskoors tref VSA hard – Kosmos 94.1
Post

Verduisteringskoors tref VSA hard – Kosmos 94.1

Verduisteringskoors tref VSA hard Die langverwagte totale sonsverduistering vind vandag plaas en kan net in die noordelike halfrond, maar veral in die Verenigde State, gesien word. Die land ervaar ‘n sonsverduisteringskoors met miljoene wat reis om dit te aanskou. Oud-Suid-Afrikaner Cornel Muller woon reeds jare lank in Texas en het met Kosmos 94.1 Nuus oor...