Tag: kostes

Home kostes
Ruvoer-voorrade onder erge druk, raak kostes
Post

Ruvoer-voorrade onder erge druk, raak kostes

Ruvoer-voorrade onder erge druk, raak kostes Die uitdagings met ruvoer-invoere veroorsaak dat Namibië afhanklik is van beperkte, duurder binnelandse voorrade. Terselfdertyd heers kommer oor die volhoubaarheid van binnelandse produksie. Ten spyte van die reën lyk dit nie asof die situasie enige tyd gaan verbeter nie – nie vir ruvoer of weiding nie. Kosmos 94.1 Nuus...

Maersk-baas sê kostes sal styg met verlengde Rooisee-aanvalle
Post

Maersk-baas sê kostes sal styg met verlengde Rooisee-aanvalle

Maersk-baas sê kostes sal styg met verlengde Rooisee-aanvalle Na aanvalle deur die Houthi’s op nog ‘n vragskip in die Rooisee het Brittanje en Amerika weer gedurende die nag teikens in Jemen aangeval. Dit blyk nou of die konflik in die gebied langer sal duur as wat verwag is. Die uitvoerende hoof van Maersk, Vincent Clerc,...

Kostes word met lojaliteitsprogramme die feestyd gedek
Post

Kostes word met lojaliteitsprogramme die feestyd gedek

Kostes word met lojaliteitsprogramme die feestyd gedek Baie verbruikers maak gebruik van lojaliteitsprogramme om voedselkoste hierdie feestyd te dek. Volgens die Truth and BrandMapp Loyalty Whitepaper vir 2022 is kopers in Suid-Afrika baie meer lojaal as hulle eweknieë in groot Afrika-streke. Groot kleinhandelaars span lojaliteitsinisiatiewe in om kliënte te behou. Die kundige oor mense en...

Saara verduidelik kostes van voedselbystand, ondervoeding aan NV – Kosmos 94.1
Post

Saara verduidelik kostes van voedselbystand, ondervoeding aan NV – Kosmos 94.1

Saara verduidelik kostes van voedselbystand, ondervoeding aan NV Die Nasionale Vergadering het vandag sy 9de sessie hervat na hy in Julie in reses is. Die eerste minister, dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila het melding gemaak van die droogte-opname sowel as ondervoeding in die land. Die program is uiters duur. Die finansminister het voorheen gesê ongeveer 500 miljoen...