Raak dit weer koud? Hier’s jou voorspelling… Nes ons gedink het die somer is hier, is daar ‘n kouefront wat die week in beweeg in die land met winderige toestande wat sal voorkom. Odilo Kgobetsi van die Windhoek weerkantoor het die voorspelling. Post navigation Source link
Tag: koud
Dit is twee keer koud die week – Kosmos 94.1
Dit is twee keer koud die week Koue is weer op pad vir die naweek, met ‘n daling van dagtemperature wat ook teen môre begin maar vinnig herstel. Die kus kan volgens Odilo Kgobetsi van die Windhoek weerkantoor Oosweer-toestande verwag. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Post navigation Source link
Dis wel baie koud in die Suide, maar, reën word voorspel – Kosmos 94.1
Dis wel baie koud in die Suide, maar, reën word voorspel Terwyl erge koue in die land in beweeg, is daar ook goeie nuus vir veral die boere in die verre Suide omdat reën verwag word. Meer as 40 000 hektaar is verwoes in die vorige brandseisoen en Karasburg se gebied het ook een van...
Namibiese kusbewoners waai weg, SA snerpend koud – Kosmos 94.1
Namibiese kusbewoners waai weg, SA snerpend koud Terwyl inwoners langs die Namibiese kus gepeper word met sterk winde en sandstorms, staal Suid-Afrikaners hulle vir die tweede agtereenvolgende dag teen snerpende koue temperature, nadat die kwik Maandag oor groot dele van die land tot onder vriespunt gedaal het. Sneeu het oor verskeie provinsies, insluitend Gauteng, uitgesak....
Windhoekers gedra hul goed tydens die Copps 94.1-skof – dalk te koud… – Kosmos 94.1
Windhoekers gedra hul goed tydens die Copps 94.1-skof – dalk te koud… Dit kan moontlik die koue wees wat veroorsaak dat Stad Windhoek se inwoners hulself so goed gedra het tydens die Copps 94.1-skof. Volgens Francois Lottering was geringe insidente aangemeld en in al die gevalle was daar samewerking en sukses. Post navigation Source link