Naute se werkers het steeds nie krag nie Plaaslike berigte lui dat werkers by die Naute-besproeiingsprojek, wat aan Nida behoort, in uiters swak toestande leef. Die krag by die projek is onlangs afgeskakel en ‘n gedeeltelike betaling is gemaak maar, elektrisiteit is steeds nie gekoppel by die werkers se wonings nie. Daar word berig hulle...
Tag: krag
Okahandja kry dalk eers môre krag
Okahandja kry dalk eers môre krag Dit wil voorkom asof die hooftransformator wat Okahandja van elektrisiteit voorsien, die einde van sy lewe bereik het. Nampower het probeer om ‘n mobiele transformator te installeer, maar tot dusver was dit onsuksesvol. Raadslid Charl Coetzee sê hulle is nou besig om die ou transformator te vervang en ‘n...
Suid-Afrika beweeg nader aan onafhanklike krag koop
Suid-Afrika beweeg nader aan onafhanklike krag koop Die Suid-Afrikaanse Nasionale Energiereguleerder het toestemming gegee vir die oordrag van Eskom se magte en pligte rakende kragaankope-ooreenkomste met onafhanklike kragverskaffers aan die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika. Dit is in ooreenstemming met die Wet op Elektrisiteitsregulering. Nersa se woordvoerder, Charles Hlebela, sê die transmissiemaatskappy se handelslisensie gaan dienooreenkomstig...
Kontant vir Krag werk baie goed in die Kaap
Kontant vir Krag werk baie goed in die Kaap Die Stad Kaapstad sê sake-ondernemings en huishoudings het sedert die 2022/23-boekjaar meer as 25,8 miljoen Suid-Afrikaanse rand uit sy Kontant vir Krag-program ontvang. Dit volg nadat die stad kleinskaalse kragprodusente se oorskot-sonkrag vir kontant of krediete op hul munisipale rekening begin aankoop het. Die burgemeester, Geordin...
EFF-skorsing van Parlement bly van krag
EFF-skorsing van Parlement bly van krag Die buurland se Parlement het die Wes-Kaapse Hooggeregshof se besluit verwelkom om die EFF se dringende aansoek om die skorsing van ses van sy parlementslede om te keer, met koste van die hand te wys. Dit sluit die leier, Julius Malema, en adjunkpresident Floyd Shivambu in. Hulle is aan...
As Ruacana kragstasie sterk werk, is krag goedkoper
As Ruacana kragstasie sterk werk, is krag goedkoper Volgens die maandelikse elektrisiteit sektorale verslae van die Namibië Statistiekagentskap, het plaaslike elektrisiteitsopwekking in November verlede jaar 177 168 megawatt uur beloop, met Ruacana Kragstasie wat 77,6% bygedra het. As gevolg van onvoldoende plaaslike opwekking, is 210 293 megawatt uur elektrisiteit ingevoer. Kosmos 94.1 Nuus het met...
Hewige storms laat Okakarara sonder krag
Hewige storms laat Okakarara sonder krag Honderde huishoudings in Okakarara, sowel as die Okakarara-staatshospitaal, Beroepsopleidingsentrum en winkelsentrums, is sonder elektrisiteit en lopende water ná ‘n hewige reënbui wat skade aan meer as 25 elektrisiteitpale in die dorp aangerig het. Kosmos 94.1 Nuus het met Charlie Matengu, CenoRED se kommunikasiehoof gepraat, wat sê dit is noodsaaklik...
Hyphen gesels oor krag en die kuslyn
Hyphen gesels oor krag en die kuslyn Namibië se unieke mengsel van wind- en sonkragbronne kan ‘n stabiele aanbod van baie laekoste, skoon krag vir waterstofproduksie verskaf. Kosmos 94.1 Nuus het met Toni Beukes van Hyphen Energy, wat een van die groen-waterstofprojekte in die land ontwikkel, gesels oor die bron van groen-energie. Die kuslyn sal...
Ekonomiese groei in SA maak staat op krag
Ekonomiese groei in SA maak staat op krag Groeiverwagting in Suid-Afrika leun swaar daarop dat beurtkrag geleidelik uitfaseer word en hoër vlakke van energiesekerheid bereik word as wat belowe is. Dit is volgens die vierde kwartaal van verlede jaar se Beleidsonsekerheidsaanwyser van Noordwes-universiteit se Sakeskool. Professor Raymond Parsons sê die aanstelling van ʼn nuwe Eskom-hoof...
Al het SA genoeg krag moet Namibië sy teiken vir onafhanklikheid behou
Al het SA genoeg krag moet Namibië sy teiken vir onafhanklikheid behou Ten spyte van die nuus dat die impak van beurtkrag op die Suid-Afrikaanse ekonomie na verwagting vanaf 2025 onbenullig sal wees en daar genoegsame hernubare bronne sal wees, moet Namibië nie op sy louere rus nie. Plaaslike ekonoom Jason Kasuto, besturende vennoot van...