Gauteng-hospitale se krag sal afgesny word Die DA in Gauteng beweer die provinsiale Gesondheidsdepartement weier om City Power te betaal al word die elektrisiteit na verskeie Johannesburgse hospitale vandag weens wanbetaling afgesny. Die Charlotte Maxeke Johannesburg Hospitaal alleen skuld sowat 41 miljoen Suid-Afrikaane rand. Jack Bloom van die DA sê dis ʼn saak van lewe...
Tag: krag
NamPower moenie meer krag genereer nie
NamPower moenie meer krag genereer nie Die regering oorweeg ‘n langtermynplan om sy staatsbeheerde kragvoorsiener, NamPower, in ‘n elektrisiteitsverspreidingsmaatskappy te omskep, terwyl onafhanklike kragprodusente die opwekking van elektrisiteit oorneem. Die minister van myne en energie Tom Alweendo sê die huidige vraag na elektrisiteit staan op ongeveer 600 megawatt met plaaslike produksie op 486,5 megawatt. Van...
Onafhanklikheidstadion se krag herstel – Kosmos 94.1
Onafhanklikheidstadion se krag herstel Onafhanklikheidstadion se ligte kan weer aangeskakel word, nadat sy krag vroeër deur Stad Windhoek afgesny is weens 400 000 Namibiese dollar in uitstaande munisipale rekenings. Die Stad het egter volgens plaaslike berigte die kragtoevoer herstel nadat die skuld vereffen is. Liga sokker wedstryde wat daar geskeduleer was sal nou soos beplan...
Aandelebeurs gaan van krag tot krag
Aandelebeurs gaan van krag tot krag Die Namibiese Aandelebeurs en die Bank van Namibië het begin met die proses om ‘n sentrale sekuriteitebewaarplek-maatskappy op die been te bring. Die hoof uitvoerende beampte van die aandelebeurs, Tiaan Bazuin, sal op ‘n deeltydse basis die tussentydse uitvoerende hoof van die maatskappy wees, wat tradisionele papiersertifikate sal vervang...
Krag is lekker, maar waar’s die toilette?
Krag is lekker, maar waar’s die toilette? Inwoners van Havana informele nedersetting spreek hul waardering uit vir die elektrifiseringsprojek wat tans in hul gebied aan die gang is, maar doen ‘n beroep op die Stad Windhoek om ook die probleem van water en sanitasie aan te spreek. Hulle sê die gebrek aan draagbare toilette lei...
Israel sal nie water, kos, krag aan Gaza voorsien nie
Israel sal nie water, kos, krag aan Gaza voorsien nie Aanvalle op Gaza duur voort met Israel wat reeds groot gebiede verwoes het. Die gebied, die tuiste van 2,1 miljoen mense is omring deur Israeliese magte en die mense het nêrens heen om te vlug nie. Luitenant-kolonel Jonathan Conricus, die internasionale woordvoerder van die Israelse weermag, sê...
Gazastrook binnekort sonder krag – Kosmos 94.1
Gazastrook binnekort sonder krag Die Gazastrook sal na verwagting enige oomblik sonder krag wees weens ‘n tekort aan brandstof vir sy enigste kragsentrale. Israel het kort na die naweek se bloedige inval deur Hamas-militante aangekondig hy gaan alle voorrade aan Gaza afsny. Alle kruisings is gesluit en dit is onmoontlik om brandstof vir die aanleg...
Suid-Afrikaners moet krag bespaar tydens spitstye
Suid-Afrikaners moet krag bespaar tydens spitstye Eskom doen ‘n beroep op die publiek om kragverbruik tydens spitstye te verminder. Die kragvoorsiener bied ‘n mate van verligting met die opskorting van beurtkrag bedags oor die naweek. Verbeterde opwekkingsvermoë en ‘n verwagte laer vraag laat ‘n tydelike opskorting van onderbrekings toe van vyf-uur soggens tot vier-uur die...
Kenia beplan mega-dam vir krag, besproeiing
Kenia beplan mega-dam vir krag, besproeiing Kenia het ‘n ooreenkoms met Brittanje se GBM Limited onderteken om ‘n uitvoerbaarheidstudie uit te voer vir die bou van ‘n megadam met die potensiaal om tot 1 000 megawatt elektrisiteit op te wek, het die nasionale besproeiingsowerheid gesê. Die High Grand Falls-dam sal een van Afrika se grootstes...
Wet op fluitjieblasers steeds nie van krag – Kosmos 94.1
Wet op fluitjieblasers steeds nie van krag Die minister van justisie, Yvonne Dausab, beklemtoon die belangrikheid om die Wet op die Beskerming van Verklikkers en die Wet op die Beskerming van Getuies deur die Parlement te voer. Dausab sê hierdie wette word beskou as deurslaggewend om deursigtigheid en aanspreeklikheid in die land te bevorder. Die...