Tag: krag

Home krag
Voorafbetaalde krag is volhoubare besluit – Kosmos 94.1
Post

Voorafbetaalde krag is volhoubare besluit – Kosmos 94.1

Voorafbetaalde krag is volhoubare besluit Die Elektrisiteitsbeheerraad ondersteun NamPower se pogings om voorafbetaalde grootmaatmeters aan verskeie plaaslike elektrisiteitsverspreiders en ander kliënte bekend te stel. Die stap word as volhoubaar beskryf. Die aanlyn-publikasie, The Brief berig dat die uitvoerende hoof van die raad, Robert Kahimise, sê die stelsel sal NamPower toelaat om sy reuse-skuldlas te verminder. Die kragvoorsiener poog om teen Julie 2025 alle verspreiders op voorafbetaalde...

Voorafbetaalde krag vir verspreiders? Dit kan vir NamWater ook werk! – Kosmos 94.1
Post

Voorafbetaalde krag vir verspreiders? Dit kan vir NamWater ook werk! – Kosmos 94.1

Voorafbetaalde krag vir verspreiders? Dit kan vir NamWater ook werk! NamPower wil teen Julie 2025 al sy verspreidende kliënte ‘n voorafbetaalde stelsel daarstel. Die maatskappy het baie skuld en terwyl daar kommer oor die implikasies van die stap is, sukkel NamWater ook met baie in uitstaande skuld. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by NamWater se...

Voorafbetaalde krag kan menseregte uitdaging word – Kosmos 94.1
Post

Voorafbetaalde krag kan menseregte uitdaging word – Kosmos 94.1

Voorafbetaalde krag kan menseregte uitdaging word NamPower is besig met vergaderings regoor die land in verband met die implementering van sy voorafbetaalde stelsel. Hy beplan om teen Julie 2025 voorafbetaalde stelsels vir al sy distribusie kliënte daar te stel. Hy hou van 11 September sessies regoor die land met belanghebbendes en sê kleiner kliënte, veral...

Gautengers moet krag bespaar in koue – Kosmos 94.1
Post

Gautengers moet krag bespaar in koue – Kosmos 94.1

Gautengers moet krag bespaar in koue Die Suid-Afrikaanse minister van elektristeit, Kgosientsho Ramokgopa, doen ‘n beroep op inwoners van Gauteng om spaarsamig met kragverbruik te wees met nog ‘n kouefront wat die provinsie vandag tref. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens verwag die koue, nat en winderige weer wat oor die Wes-Kaap inbeweeg het, gaan oor die res...

Roots-ontwikkeling gaan van krag tot krag – Kosmos 94.1
Post

Roots-ontwikkeling gaan van krag tot krag – Kosmos 94.1

Roots-ontwikkeling gaan van krag tot krag Appels is gewilde vrugte in Suid-Afrika en word regdeur die jaar verbruik. Verbruik gaan in 2022-23 met sewe persent toeneem tot 615 025 ton. As ‘n netto invoerder van appels, voer Namibië 8 000 ton appels per jaar in. Die Roots-ontwikkeling het egter die eerste kommersiële appelboord ooit in...

NamWater en NamPower mag nie water of krag afsny – Kosmos 94.1
Post

NamWater en NamPower mag nie water of krag afsny – Kosmos 94.1

Kabinet: NamWater en NamPower mag nie water of krag afsny Volgens die kabinetbesluite is die minister van finansies en openbare ondernemings, Ipumbu Shiimi opdrag gegee om beide NamPower en NamWater te beveel om die opskorting van water en elektrisiteit aan wanbetalende plaaslike owerhede te staak en dit nooit af te sny as ‘n manier om...