Tag: kragonderbreking

Home kragonderbreking
Okahandja ervaar reuse-uitdagings met lang kragonderbreking
Post

Okahandja ervaar reuse-uitdagings met lang kragonderbreking

Okahandja ervaar reuse-uitdagings met lang kragonderbreking Daar blyk om reuse-uitdagings te wees met kragvoorsiening na Okahandja en die omliggende gebiede. Volgens NamPower is die krag sedert vroeg Dinsdagoggend af en die tegniese spanne sukkel met ‘n transformator. Dit is onbekend of die huidige oplossing wat ondersoek word, sal werk. Charl Coetzee van die inwoners-vereniging op...

Beplande kragonderbreking in Windhoek – Kosmos 94.1
Post

Beplande kragonderbreking in Windhoek – Kosmos 94.1

Beplande kragonderbreking in Windhoek Luisteraars in Windhoek word herinnner aan ‘n beplande kragonderbreking. Die Stad Windhoek het ‘n geskeduleerde kragonderbreking in die Maerua Mall-gebied vanaf een uur tot agt-uur vanaand aangekondig weens instandhoudingswerk vir die Jan Jonker-verspreidingstasie by Maerua Mall. Die kragonderbreking sal inwoners in die gebiede van Maerua Mall, Auas ​​City Hotel en Moth...

Kragonderbreking tref Karas-streek – Kosmos 94.1
Post

Kragonderbreking tref Karas-streek – Kosmos 94.1

Kragonderbreking tref Karas-streek ‘n Groot kragonderbreking lê dele van die Karas-streek lam, veral by Noordoewer, Ariamsvlei en omliggende gebiede. NamPower sê dit is weens ‘n fout by ‘n transformator by die Harib substasie. Alle kraglyne en elektriese punte moet as “lewendig” hanteer word totdat die krag weer aan is, het NamPower gemaan. Kosmos 94. 1...

Twee-uur kragonderbreking in Okahandja – Kosmos 94.1
Post

Twee-uur kragonderbreking in Okahandja – Kosmos 94.1

Twee-uur kragonderbreking in Okahandja Cenored het weer ‘n kragonderbreking in Okahandja aangekondig, hierdie een Sondag tussen ses-uur en agt-uur namiddag. ‘n Nuwe koppeling word bygevoeg by ‘n substasie. Die kragverspreider is tans besig met opknappingswerk ter voorbereiding van die reënseisoen. Kosmos 94.1 Nuus het met Charlie Matengu, Cenored se woordvoerder, gepraat, wat luisteraars herinner aan...

Groot kragonderbreking vir Cenored kliënte op 7 Oktober
Post

Groot kragonderbreking vir Cenored kliënte op 7 Oktober

Groot kragonderbreking vir Cenored kliënte op 7 Oktober Cenored sê daar sal op 7 Oktober ‘n kragonderbreking in sy Okahandja en Ovitoto netwerke vanaf sewe-uur die oggend tot sewe-uur namiddag plaasvind. Die onderbreking is ter voorbereiding van die reënseisoen wat gewoonlik die netwerklyne beskadig of vernietig. Kosmos 94.1 Nuus het met die kragverspreider se woordvoerder...