Tag: kragopwekking

Home kragopwekking
Eskom worstel met kragopwekking – Kosmos 94.1
Post

Eskom worstel met kragopwekking – Kosmos 94.1

Eskom worstel met kragopwekking Eskom se kragstasiespanne werk te midde van fase twee-beurtkrag onverpoosd om bykomende opwekkingsvermoë te herstel. Onbeplande verliese staan tans op 13 733 megawatt terwyl 8 121 megawatt weens beplande onderhoud vanlyn is. Hulle werk daaraan om teen môre twee opwekkingseenhede by die netwerk te voeg. Beurtkrag is opgeskort tot vieruur vanmiddag...

Brittanje se kragopwekking baie groener, beste in 70 jaar
Post

Brittanje se kragopwekking baie groener, beste in 70 jaar

Brittanje se kragopwekking baie groener, beste in 70 jaar Brittanje se elektrisiteitsopwekking uit fossielbrandstof het verlede jaar gedaal tot die laagste vlak in byna 70 jaar. ‘n Ontleding op die spesialiswebblad, Carbon Brief, toon steenkool, gas en olie het 104-terawatt-uur elektrisiteit opgewek, ‘n syfer wat laas in 1957 bereik is. Elektrisiteit uit fossielbrandstof het nou...

Hidro-opwekking daal oor droogtes, maak kragopwekking ‘vuiler’
Post

Hidro-opwekking daal oor droogtes, maak kragopwekking ‘vuiler’

Hidro-opwekking daal oor droogtes, maak kragopwekking ‘vuiler’ Droë toestande, veral in China, het ‘n geskiedkundige wêreldwye daling in hidrokragopwekking in die eerste helfte van 2023 veroorsaak. Volgens die navorsing deur hernubare energie-dinksrum Ember is die daling ‘n waarskuwing dat hidro-uitsette die spoed van die elektrisiteitsoorgang negatief kan beïnvloed. Die groep sê wêreldwye hidrokragopwekking het in...